Arniston Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Thelma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Melanie H - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Melanie
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dit was heerlik om jou te ontmoet. Ons hoop ons sien jou gou weer.
Mooi dag
Thelma
Fransie S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiemore Fransie
Baie dankie vir jou vriendelike woorde en positiewe terugvoering. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Mooi dag
Arniston Gastehuis span
Deon B - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely house and host!
Arniston Guest House se terugvoer
Good day Deon, thank you for the wonderful review. It was a pleasure having you as our guests and I hope that we will see you again. Kind regards. Thelma
Hubert F - Jan 2023
Algehele gradering
Ons was toevallig die enigste gaste in die gastehuis. Ons het in die Le Souvenance-kamer gewoon en dis baie ruim met 'n balkon wat 'n pragtige uitsig oor die woonbuurt bied.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Hubert
Baie dankie vir u vriendelike woorde en positiewe terugvoering.
Ons hoop om u gou weer te sien.
Mooi dag,
Arniston Gastehuis span
Pieter O - Jan 2023
Algehele gradering
Gerrie en Thelma is twee fantastiese mense en het lekker gekuier.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Pieter, dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien. Mooi dag. Thelma
Alfonso A - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Alfonso
Dit was vir ons so lekker om te weet dat julle dit so baie geniet het dat julle sommer weer by ons kom kuier het. Dankie vir u positiewe terugvoer en ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi dag
Thelma
Jackie W - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing, all needs catered too and so friendly.
Arniston Guest House se terugvoer
Good day Jackie, thank you for your kind review. We look forward to having you as our guests again. Kind regards. Thelma
Allison D - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met wonderlike ontbyt.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Allison, baie dankie vir u positiewe terugvoering. Dit was lekker om julle as familiegroep te huisves en ons hoop om julle weer te sien. Groete. Thelma
Elzie S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, ontbyt was 'n groot bederf met baie vriendelike personeel.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Elzie
Dankie vir u positiewe terugvoering. Dis lekker om te hoor dat jul die verblyf en ontbyt geniet het.
Ons sien uit daarna om u weer as ons gaste te ontvang.
Mooi dag,
Thelma
Matthew P - Des 2022
Algehele gradering
Great people, great place.
Arniston Guest House se terugvoer
Good day Matthew,
Thank you for your feedback.
Kind regards,
Thelma
David V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag David
Dankie vir u terugvoer. Ons sien uit daarna om jul weer as ons gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Thelma
Theo V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goeie ligging en baie vriendelike gasvrou.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Theo
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dis altyd lekker om te hoor dat gaste die verblyf geniet het.
Vriendelike groete
Thelma
Elkin T - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely, cosy place.
Arniston Guest House se terugvoer
Good day Elkin,
Thank you for the feedback.
Kind regards,
Thelma
Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent weekend breakaway.
Arniston Guest House se terugvoer
Good day Johan
Thank you for your positive feedback.
It is always nice to hear that guests enjoyed their stay.
Kind regards
Thelma
Debbie T - Okt 2021
Algehele gradering
Only a one night stopover but it was very pleasant.
Arniston Guest House se terugvoer
Good day Debbie.
Thank you for your feedback.
Kind regards
Thelma
Japie M - Okt 2021
Algehele gradering
Mooi plek.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Japie
Hoop julle het die res van die vakansie geniet. Dankie vir die vriendelike terugvoer.
Groete
Thelma
Helena D - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid en gemak.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Helena
Dankie vir u positiewe terugvoer.
Ons sien uit daarna om jul weer as ons gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Thelma
Christine N - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik met vriendelike diens.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Christine
Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer as ons gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Thelma
Hestie F - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was net wat ons nodig gehad het. Stil, rustig en vriendelike omgewing. Wonderlike gasvrou en goeie diens.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Hestie
Dankie vir die vriendelike terugvoer. Ek is bly julle het die wegbreek geniet.
Baie dankie vir die hout wat julle gelos het. Die Namibiese hout is so mooi, voel asof mens dit moet gebruik om iets uit te kerf, nie vir braai nie. Ons Overbergers ken mos net rooikrans.
Sterkte met die besige lewe, ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Thelma
Leatitia S - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon; gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Leatitia
Dankie vir u positiewe terugvoer. Dit was lekker om jul te ontmoet.
Vriendelike groete
Thelma
Sally K - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Arniston Guest House se terugvoer
Dit was vir ons so lekker om vir jou en Robert te ontmoet. Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek waardeer dit opreg.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien as die troue plaasvind (of vroeër).
Shahid M - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig en ontspanne.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiemore Shahid
Baie dankie vir u terugvoer.
Dit was heerlik om julle as ons gaste te hê. Ek het verseker ook nuwe insig gekry oor skole en waardeer die raad wat julle gegee het.
Sterkte vir die paar maande wat voorlê.
Mooi dag
Thelma
Michelle V - Jan 2021
Algehele gradering
Charming guest house with everything to make your stay comfortable.
Arniston Guest House se terugvoer
Good morning Michelle
Thank your for your positive feedback.
It was a pleasure to have you and your family as our guests and we hope to see you again in future.
Kind regards
Thelma
Cabriere V - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiemore Cabriere
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly.
Hoop julle kry spoedig weer 'n geleentheid om in Suid-Afrika te kom kuier.
Vriendelike groete
Thelma
Cecilia R - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiemiddag Cecile
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is bly u het die verblyf geniet en hoop om u weer as ons gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Thelma
Teigue P - Jan 2020
Algehele gradering
Very beautiful room in a house with great decor and atmosphere.
Laurie J S - Des 2019
Algehele gradering
Very charming guesthouse and warm welcoming hosts!
Elna D - Des 2019
Algehele gradering
Peaceful, comfortable, warm and welcoming feel.
Fulco B - Des 2019
Algehele gradering
Great place to stay.
Jose M - Des 2019
Algehele gradering
Awesome venue and hospitality.
Arniston Guest House se terugvoer
Good morning Jose,
Thank you for the wonderful review. We look forward to your next stay and will keep in touch with you.
Best wishes,
Thelma
Danie V - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtig skoon en netjies, en 'n baie vriendelike ontvangs.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiemore Danie
Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons hoop om u weer in die toekoms as ons gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Thelma
Mariola K - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent place to relax.
Emsie M - Jan 2019
Algehele gradering
Lieflik.
Helen B - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Liz D - Nov 2018
Algehele gradering
Ekstra moeite is gedoen om gaste te verwelkom.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Liz
Dankie vir die positiewe terugvoer en die besonderse gaste wat jy na ons gestuur het.
Groete
Thelma
Ciske O - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelike, gemaklike bedjie by die see.
Lees meerArniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Ciske,
Dankie vir u positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle as ons gaste te hê en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Thelma
Pierre M - Apr 2018
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras met die vriendelike ontvangs en wonderlike atmosfeer in Arniston Gastehuis.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Pierre,
Dankie vir u vriendelike terugvoer. Dit was vir ons heerlik om julle hier te hê en ons sien uit na jul volgende besoek saam met julle kinders.
Vriendelike groete,
Thelma
Johan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs in 'n netjiese plek.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Johan,
Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons hoop om u in die toekoms weer as ons gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Thelma
Robbie L - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike, waarde vir geld verblyf.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Robbie,
Dankie vir u positiewe terugvoering.
Ons sien uit daarna om u weer as ons gaste te ontvang.
Vriendelike groete,
Thelma Ferreira
Susan G - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Susan,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ek is bly dat julle die omelette so geniet het.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete,
Thelma
Albert R - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende ontvangs.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Albert
Dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons hoop om u weer as ons gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Thelma
Susan F - Des 2017
Algehele gradering
Hul het ons baie tuis laat voel.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Susan
Baie dankie vir u goeie terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor dat gaste tuis gevoel het.
Ons hoop om weer as ons gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Thelma
Sassa B - Okt 2017
Algehele gradering
Gasvry.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeie dag Sassa
Dankie vir u positiewe terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Thelma
Jos D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Karin D - Aug 2017
Algehele gradering
Gasvrou fantasies en verblyf huislik.
Chenel F - Apr 2017
Algehele gradering
Propvol sjarme! Om nie van Elize en Christene te praat nie!
Lees meerArniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Chenel
Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Dit is vir my baie lekker om te weet dat my twee staatmakers, Christine en Elise, julle so welkom laat voel het.
Ons sien uit daarna om u weer as ons gaste te ontvang.
Groete
Thelma
Dirk S - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantastiese en netjiese kamers, heerlike kos!
Charlee S - Mrt 2017
Algehele gradering
'n Plek met karakter en uitstekende diens!
Anneke F - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflik, ontspannend en romanties!
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Anneke
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ek is bly julle het die wegbreek geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer as ons gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Thelma
Koos H - Jan 2017
Algehele gradering
Alles 100%.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Koos
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek is bly dat u dit geniet het by ons en ons sien uit daarna om u weer as ons gaste te onvang.
Vriendelike groete
Thelma
Mike V - Jan 2017
Algehele gradering
Verfrissend, rustig, net wat 'n moeë siel benodig.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Michael
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle jul spesiale geleentheid hier by ons kon geniet. Sterkte met die skool en al die ander bedrywighede. Ons sien uit daarna om u weer as ons gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Thelma
Annetjie T - Des 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lees meerArniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Annetjie
Baie dankie vir die positeiwe terugvoer en vriendelike woorde.
Dit was 'n groot plesier om julle as ons gaste te hê. Ons het jul oulike seun terdeë geniet - hy is 'n regte hartedief met die mooiste maniere.
Ons sien uit daarna om julle weer as ons gaste te ontvang.
Groete
Thelma
Marilyn M - Des 2016
Algehele gradering
A hidden gem. Highly recommended.
Arniston Guest House se terugvoer
Good day Marilyn,
Thank you for taking the time to write a review.
Your kind words are really appreciated and we look forward to having you as our guests again.
Best wishes,
Thelma
Ruda K - Des 2016
Algehele gradering
Fantastiese kliëntediens en pragtige kamers.
Christa M - Des 2016
Algehele gradering
Dit was heerlike verblyf met 'n baie gasvrye eienares.
Lees meerArniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Christa,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons hoop in die toekoms weer van diens te wees.
Groete,
Thelma
Albert R - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Albert
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons hoop om u gou weer as ons gaste te ontvang.
Groete.
Thelma
Hennie S - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Leonie
Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer as ons gaste te ontvang.
Groete
Thelma
Chenel F - Des 2016
Algehele gradering
Lieflik!
Chelayne M - Des 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Marisa P - Nov 2016
Algehele gradering
Kliëntgefokusde diens.
Anru D - Nov 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly en dis hoekom ek dadelik weer 'n bespreking gemaak het vir Januarie.
Ronald R - Okt 2016
Algehele gradering
Superb!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend!
Uitstekende verblyf en baie goeie diens. Ons is regtig bederf!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Arniston Guest House se terugvoer
Dear Ronald
Thank you for your excellent review of our guest house. It was so nice to meet you and your family and we hope to once again welcome you as our guests in the future.
Best wishes
Thelma
Gail H - Aug 2016
Algehele gradering
Most welcoming hostess to a beautiful guest house!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mees verwelkomende gasvrou en 'n pragtige gastehuis!
Ek sou maklik nog tyd by die gastehuis kon spandeer om die omgewing te verken.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Arniston Guest House se terugvoer
Good day Gail.
Thank you so much for the positive feedback. It was a pleasure to have you as our guests and I hope you can come back soon to see more of the wonderful Overberg.
Best wishes,
Thelma
Carika V - Apr 2016
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan.
Arniston Guest House se terugvoer
Goeiedag Carika,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer as ons gaste te verwelkom.
Beste wense
Thelma
Gail R - Mrt 2016
Algehele gradering
Everything was great.
Arniston Guest House se terugvoer
Dear Ms Rapley
Thank you for taking the time to review our guest house and for the positive feedback.
We are happy that you enjoyed your stay and are looking forward to having you as our guest again.
Best wishes
Thelma
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 27, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom