Villa on Camps Bay Drive
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kampsbaairylaan 29, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 960 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Villa on Camps Bay Drive is 'n selfsorgvakansiehuis in die luukse area Kampsbaai in Kaapstad. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die Atlantiese Seekus kan verken.
Die smaakvol versierde dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n bad of 'n stort. Die huis het 'n kombuis wat met al die toerusting om maaltye voor te berei toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.
Die oopplan-leefarea lei na die kuierbalkon met 'n etenstafel en sitplek. Trappe lei vanaf die balkon na die tuin en kuierarea met sonstoele, 'n swembad en ingeboude braai. Dis die ideale plek om skemerkelkies te geniet.
Die villa het ook lugversorging en gratis WiFi. Daar is parkeerplek in die straat.
Die villa is naby die getypoel, Kampsbaaistrand, 7 km vanaf die middestad en 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa on Camps Bay Drive sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kampsbaairylaan 29, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kampsbaairylaan 29, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom