Arendsnest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 159
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Betty M - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Hester G - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry. Gaan die ekstra myl om te help.
James Ryan N - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful place!
Tallies T - Sep 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Rene S - Sep 2023
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het vir 'n oornag oppad.
Bernie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Muhammed A - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful and spacious apartment with a friendly host.
Lees meerIngrid B - Aug 2023
Algehele gradering
Convenient to a number of different flower viewing areas.
Jan B - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf en goeie diens.
Landie S - Apr 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Lucia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Louisa C - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker en alles daar wat mens nodig het.
Anthony J - Des 2022
Algehele gradering
Ons was tevrede en wou weer 'n bespreking maak.
Loryn M - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam, netjies en baie ontspannend. Sal enige tyd weer terug gaan.
Ansa R - Sep 2022
Algehele gradering
Oornag op pad na Namibië.
Lorna N - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese gerieflike akkommodasie.
Cornie T - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon vir 1 aand se oorslaap.
April L - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese plekkie.
Lees meerJoe B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Albert S - Sep 2022
Algehele gradering
Ideale blyplek om blomme te sien.
Michael W - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely location. Flowers on the hill above the apartment.
Cora L - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker plek.
Japie V - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies.
Poppie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies skoon.
Neil S - Jul 2022
Algehele gradering
Sal dit hoogs aanbeveel.
Luzelle M - Jul 2022
Algehele gradering
Arendsnes is nie net nog 'n selfsorg nie. Jy kan sien daar het baie beplanning ingegaan om die interieur so uniek moontlik te maak.
Lees meerBenjamin K - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker plekkie in die sentrale Karoo.
Theodore N - Mei 2022
Algehele gradering
Beveel hulle aan.
Lanita M - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Heerlike oorbly.
Clemence C - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable though there is room for improvement.
Marionette B - Sep 2021
Algehele gradering
Very bad.
Lees meerShanelle H - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Frans S - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Freddie P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker teen die berg. Mooi uitsig.
Postma D - Sep 2021
Algehele gradering
Goue Arend nie vir ouer mense en meer as 2 volwassenes. Te veel gevaarlike trappe.
Salie C - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies.
Elmari W - Aug 2021
Algehele gradering
Blomme gaan kyk saam met my ma en sus. Ons het dit baie geniet!
Kobus J - Aug 2021
Algehele gradering
As dit die enigste plek beskikbaar is, dan is dit goed.
Ronnie M - Aug 2021
Algehele gradering
Ruim akkommodasie maar sonder verwarming in woonvertrek in die koue weer.
Gerrit S - Aug 2021
Algehele gradering
Netjiese plek.
Audrey M - Mei 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Chadeen S - Mei 2021
Algehele gradering
Perfekte plek om te oornag tussen Windhoek en Kaapstad.
Izak B - Mei 2021
Algehele gradering
Nou al 'n instelling.
Vanessa M - Mrt 2021
Algehele gradering
Good sent hosts.
Vanessa W - Jan 2021
Algehele gradering
Kuier was effens teleurstellend omdat ons natuurlik met Upington vergelyk het! Nie aan verwagtinge voldoen nie!
Belinda G - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Laetitia D - Okt 2020
Algehele gradering
Ek het dit baie geniet.
Marie D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, sal net aanbeveel dat 'n mop of iets om die vloer mee skoon te maak, (liter melk omgestamp) niks om mee op te vee.
Johan G - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangename verwelkoming en ontvangs. Die verblyf was netjies, maar die enkel badkamer is effens ongerieflik vir 4 volwassenes. Daar kan meer muurproppe in die kamers wees.
Shasha S - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties
Stefan H - Sep 2020
Algehele gradering
'n Yskoue, vensterlose slaapkamer met plafon net so 2 en 1/4 meter hoog.
Annie F - Sep 2020
Algehele gradering
Vreeslike lekker plek met wonderlike gasheer en gasvrou
Vicky Ronald P - Sep 2020
Algehele gradering
Die verblyf was swak.
Eddie O - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker, ruim en goed.
Yolande C - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Lydia R - Aug 2020
Algehele gradering
Niks het ontbreek vir ons een nag se verblyf nie.
Monique S - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik gasvry, skoon en pragtige uitsig! Alles wat ons nodig gehad het.
Loekie V - Aug 2020
Algehele gradering
Huislik met vriendelike mense.
Arendsnest se terugvoer
Goeiedag Loekie
Dankie vir jou terugvoer. Heeltemal korrek soos in die omskrywing van die eenheid is die badkamer ensuite aan die hoofslaapkamer.
Alles wat mooi is vir jou en jou gesin.
Vriendelike groete
Michael en Andrinette
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Andries R - Aug 2020
Algehele gradering
Baie privaat en mooi uitsig vanaf koppie se kant.
Arendsnest se terugvoer
Goeiedag Andries
Dit was aangenaam om julle hier te verwelkom, Sien uit na julle volgende kuier.
Alle voorspoed en seen vir julle as gesin.
Vriendelike groete
Michael en Andrinette
Shamonique H - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Benita L - Feb 2020
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Theodore N - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflike selfsorg eenheid.
Juan V - Jan 2020
Algehele gradering
Cozy.
Christel V - Des 2019
Algehele gradering
Hartsmense! Als was perfek! Wat ‘n heerlike kuier met heerlike kos!
Izak B - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflik.
Tewie P - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker oornagverblyf.
Gerrie L - Des 2019
Algehele gradering
One of the worst experiences we had during all our travels.
Odette H - Des 2019
Algehele gradering
30ste Huweliksherdenking vakansie.
Gillian S - Des 2019
Algehele gradering
Nice over night, friendly hostel.
Leon B - Des 2019
Algehele gradering
Nie op standaard.
Julinda K - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik vir oornag. Skoon en het nodig toerusting.
Belinda B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie skoon. Vriendelike gasvrou.
Nicole B - Sep 2019
Algehele gradering
Serenely peaceful.
Coreen G - Sep 2019
Algehele gradering
Dit lyk nie soos op die foto nie.
Hugo R - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker cosy en silwerskoon.
Elize D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Elta V - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Andre T - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastic accommodation and the hostess was very hospitable.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Adriaan B - Aug 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjies.
Santie S - Aug 2019
Algehele gradering
Het goed uitgerus en het alles tot ons beskikking gehad.
Lees meerTina C - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet en heerlik geslaap!
Pieter V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goeie oornagverblyf.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Selvin G - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was 'n rustige verblyf wat aan my verwagtinge voldoen het.
Anneke S - Jun 2019
Algehele gradering
Was heerlik!
Mias D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Jolene N - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie oorblyplek vir een nag.
Lenette M - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike oornagplekkie.
Danie H - Apr 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvryheid en lekker verblyf met baie lekker braai-area en toerusting.
Maryna M - Apr 2019
Algehele gradering
Klein, alles byderhand en die gasvrou ongelooflik!
Lees meerWayne R - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Andries B - Apr 2019
Algehele gradering
Nie vir mense met kinders.
Vallery B - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was gerieflik en baie netjies.
Gerda N - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Elsie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike gerus na 'n lang dag op die pad.
Tommy C - Mrt 2019
Algehele gradering
Goed vir die prys.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Thea P - Jan 2019
Algehele gradering
Veilige hawe na 'n besige dag.
Lees meerNico V - Jan 2019
Algehele gradering
Arendsnest is 'n bekostigbare oornagplek in Springbok.
Lees meerAnja S - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en het tuis gevoel. Beveel aan vir ander.
Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf in Springbok by Arendsnest.
Ella D - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf.
Russel C - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens en baie goeie gashere.
Paola J - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelik.
Phia V - Des 2018
Algehele gradering
Baie, baie lekker!
Alessandro P - Des 2018
Algehele gradering
Correct accommodation in Springbok.
Michelle E - Des 2018
Algehele gradering
Friendly people and a lovely, comfortable room.
Daniel C - Des 2018
Algehele gradering
Redelik.
Errol K - Okt 2018
Algehele gradering
Clean and neat.
Estelle S - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Kobus O - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastiese ontvangs gehad, hartlike mense. Netjies en skoon.
Nico N - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik en vriendelike mense.
Annemé C - Sep 2018
Algehele gradering
Gesellig, rustige verblyf!
Hayley V - Sep 2018
Algehele gradering
Was a place to unwind from the busy world.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Plek om weg te kom van die besige wêreld af.
Arendsnest is 'n lekker, knus plek om te bly. Ek was mal oor Andrinette se vriendelikheid en haar engel, Bella, het my altyd verwelkom as sy my sien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Gerrit H - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Elsa K - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelukkig nie waarde vir geld nie.
Riana H - Aug 2018
Algehele gradering
Vir net 'n oornagslaapplek is dit gerieflik vir 'n enkelpersoon.
Ingrid V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies, gasvry en snoesig geslaap.
Izak B - Jul 2018
Algehele gradering
Uiters aangename gasheer, skoon en netjies.
Lees meerWulf E - Jun 2018
Algehele gradering
Not what I had expected for that price
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nie wat ek verwag het vir daardie prys nie.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tiesh V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangename en gasvrye ontvangs, heerlike stil plek, netjiese en gerieflike verblyf.
Christoffel S H (christie) B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker met 'n aangename gasheer en -vrou.
Willem M - Mei 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame eienaars wat ons verblyf baie aangenaam gemaak het.
Lees meerAngelique D - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek tussen die Kaap en Namibië.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Francois W - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike verblyf en wonderlike gasvryheid.
Nic C - Mei 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Klaas S - Apr 2018
Algehele gradering
Die rustige en stil omgewing skep 'n baie aangename verblyf.
Trudie B - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Marieta R - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker plekkie vir oorslaap. Gasvrou laat mens gou tuis voel.
Regina B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, netjiese verblyf en gerieflike kamers.
Carla E - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
David G - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, die mense was gasvry.
Bram F - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangenaam om daar te bly.
Arendsnest se terugvoer
Baie dankie Bram, ons word bederf met die wonderlikste gaste.
Sien uit na volgende keer.
Vriendelike groete Michael en Andrinette
Soretha V - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Arendsnest se terugvoer
Dankie dat jul Arendsnest gekies het. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Andrinette.
Jenny B - Jan 2018
Algehele gradering
I really enjoyed the relaxed atmosphere and setting, the friendliness of Andrinette, and her amazing food!
Arendsnest se terugvoer
Thank you Jenny, looking forward to your next visit. All the best for your company, may is go from strength to strength. Blessings Andrinette
Johanna C - Des 2017
Algehele gradering
Wat 'n rustige plekkie om jou skoene uit te skop en te ontspan.
Arendsnest se terugvoer
Dankie Johanna, jul was puik gaste. Ek sien uit na volgende keer want jy gaan my mos leer naaldwerk doen.
Vriendelike groete,
Andrinette
Bertie D - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Arendsnest se terugvoer
Dankie Bertie,
Vertrou jy en Marie het jul vakansie in die Kaap geniet.
Voorspoedige 2018.
Vriendelike groete,
Michael en Andrinette
Kate N - Des 2017
Algehele gradering
Affordable and comfortable overnight stop in Springbok.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Bekostigbare en gerieflike oornagstop in Springbok.
Andrinette en Michael is baie verwelkomend wat van Arendsnest 'n lieflike, rustige en gerieflike plekkie maak om by oor te bly! Die kamer was netjies en volledig met al die geriewe wat nodig is. Dankie dat ons daar kon bly!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Arendsnest se terugvoer
Thank you Kate.
It was a pleasure having you and Rudolph as guests. It is always nice to meet such friendly people.
Kind regards,
Andrinette
Tania S - Des 2017
Algehele gradering
Arendsnes is glad nie wat op hulle webwerf geadverteer word nie en was nie gereed om ons te ontvang nie.
Arendsnest se terugvoer
Tania
Ek is jammer jy voel teleurgesteld, dit is nie gewoon aan Arendsnest nie. Soos ek die aand reeds verskoning gemaak het, het ons net voor julle, van Stellenbosch gearriveer. Ek het daarna dadelik die sleutel by die buurvrou gaan haal want, sy het na gaste omgesien terwyl ek uitstedig was.
Dankie vir jou terugvoering.
Vriendelike groete
Andrinette
Marelize S - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker en bekostigbaar vir 'n selfsorg.
Ferdie L - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye en waarde-vir-geld-verblyfopsies.
Lees meerWynand D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike, gasvrye ontvangs met flink aanduidings van alles beskikbaar en gerieflike verblyf! Beslis aanbeveelbaar!
Allan S - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was amazing.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Amanda K - Okt 2017
Algehele gradering
Hartlike gasvryheid!
Irvinn P - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend
Arendsnest se terugvoer
Goeiedag Irvinn,
Baie dankie, jy en Simrona was 5-ster gaste.
Vriendelike groete,
Michael en Andrinette
Albert K - Sep 2017
Algehele gradering
'n Uiters aangename ervaring.
Arendsnest se terugvoer
Goeie dag Albert en gade
Die ervaring is wedersyds. Kuier asb volgende keer langer "ons moet nog die boek voltooi".
Vriendelike groete
Michael & Andrinette
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Gerda N - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met baie vriendelike mense.
Arendsnest se terugvoer
Dankie Gerda, vertrou jy en Pieter het lekker gekuier saam met jul vriende in Namibie.
Tracey S - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Natasha A - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Francois C - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig daar.
Herman V - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Tia V - Aug 2017
Algehele gradering
Voldoende oornaggerief.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jurie Kotze-straat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom