Arendsnes
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeistraat 3341B, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R1 500R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Arendsnes is 'n moderne selfsorghuis in Marlothpark in Mpumalanga. Hierdie vakansiehuis is perfek vir 'n paartjie wat die suide van die Krugerwildtuin wil verken, of sommer net in die bos wil ontspan.
Die huis het 'n slaapkamer met lugversorging en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Die huis het 'n binne- en buitebraai-area waar gaste saam etes kan voorberei. WiFi is beskikbaar.
Marlothpark het 'n verskeidenheid voëls en wild. Gaste kan verskeie restaurante in die area besoek en by die Bushveld Atlantis-waterpark 'n draai maak. Daar is baie staproetes, asook fietse te huur.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Matilda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 157
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Seekoeistraat 3341B, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
- Gaste dink Arendsnes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeistraat 3341B, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12