Arendskop
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jeanie P - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese skoon verblyf.
Fanie D - Apr 2024
Algehele gradering
The quiet tranquil atmosphere was what we needed to rest. Awesome!
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
S. B - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi kamers met goeie smaak en 'n lekker omgewing. Baie stil.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Sharmaine V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Willie T - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Lezelle M - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Henna N - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie ligging.
Arendskop se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly jul het lekker gebly.
Karin L - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon en gemaklik.
Juandré B - Apr 2023
Algehele gradering
Enjoyed my stay, was well looked after and assisted when required.
Arendskop se terugvoer
Thank you for the feedback.
We appreciate.
Glad you enjoyed your stay.
Nolien N - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Arendskop se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons waardeer dit.
Ons is bly julle het lekker gebly.
Lize H - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtig en waarde vir geld.
Arendskop se terugvoer
Goeie more Lize
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sal met graagte julle weer wil akkommodeer.
Groete
Anneke S - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi en lekker plekkie.
Arendskop se terugvoer
Hi Nadia
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Bly jul kon lekker oorslaap.
Lidia V - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful stay!
Tienie B - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Sumari H - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Jackie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf vir trou-aangeleenthede in die omgewing.
Neels J - Feb 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Arendskop se terugvoer
Thank you very much for the feedback. We appreciate it.
Shaun M - Nov 2021
Algehele gradering
Neat and tidy.
Anja G - Sep 2021
Algehele gradering
Oulike verblyf teen bekostigbare pryse.
Arendskop se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Mooi bly.
Anje G - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Arendskop se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons waardeer dit.
Tanya D - Mrt 2021
Algehele gradering
Conveniently close to wedding venues for a stay over.
Estelle A - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker vir n wegbreek
Arendskop se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was werklik so maklik en lekker om u by ons instansie te kon huisves. Ons sien uit om u weer by ons te sien.
Groete
Dalena M - Feb 2020
Algehele gradering
Absoluut die geld werd!
Arendskop se terugvoer
Goeie middag.
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is rerig bly U het U tyd by ons geniet. Ons sien uit om U weer te kan huisves by ons instansie.
Groete,
Werner Nel
Arendskop
Cecil O - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Lees meerArendskop se terugvoer
Baie dankie vir U mooi terugvoer. Ons sal def. na die voorstelle luister en so verbeter. Jammer oor die asblik. Sal met die cleaning lady praat en seker maak dit gebeur nie weer nie.
Vriendelike Groete
Corne' S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Marili V - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, maar net die basiese.
Lees meerJento E - Nov 2018
Algehele gradering
Netjies, aangenaam, skoon en die perfekte plek vir oornag.
Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Hartlik en sonder probleme.
Arendskop se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was heerlik om u as 'n gas te kon ontvang. Baie netjies en ordentlike gaste.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 170 Nkwe-weg, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom