Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Edward Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jody I - Apr 2024
Algehele gradering
Hidden gem.
Areena Riverside Resort se terugvoer
Thank you for the lovely review, Jody. We are so happy you enjoyed your time with us!
Joy K - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful bliss.
Juhaine S - Okt 2023
Algehele gradering
I really enjoyed my stay at Areena and received great service from them.
Riaan D - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, opwindend en goed ingerig.
Amanda L - Nov 2020
Algehele gradering
Timber nr 4 het die beste uitsigte op die rivier - pragtig!
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker stil en goedversorgde verblyfplek.
Lees meerCarine D - Nov 2019
Algehele gradering
Dit is verskriklik mooi in die natuur en lekker rustig, maar tog is daar baie om te doen indien jy meer van avontuur hou.
Lees meerBarry H - Des 2018
Algehele gradering
We loved our stay but our unit no. 11 was quite noisy being close to reception.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het baie lekker gebly, maar ons eenheid 11 was nogal rasering omdat dit naby ontvangs was.
Ons het 'n probleem met ontvangs gehad wat nie wou glo dat ons die paddles teruggegee het nie. Anders het ons lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stefan D - Des 2018
Algehele gradering
Baie mooi oord, kort net bietjie aandag.
Andre P - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies. Lieflike omgewing met wonderlike, mak voëls en selfs 'n bosbokooi.
Anna-marie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Deon B - Aug 2017
Algehele gradering
Mens hoef nêrens te gaan nie, rus, ontspan alles is naby. Kos ook baie goed.
Loraine R - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
- Kapasiteit: 76 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Schaffli-weg en die afdraai na Glen Gariff, Kwelera, Oos-Londen, 5259, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom