Apollo de Karoo Tented Camp
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Dawid R - Nov 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam veral as jy bietjie wil wegkom uit die gejaagde lewe.
Marco M - Des 2021
Algehele gradering
Los alles agter en haal asem.
Marita D - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker kuier plek, vriendelike gasvrou.
Tiaan V - Jul 2021
Algehele gradering
Een van die beste, dalk die beste plek om te bly in Sutherland.
Ilse S - Nov 2020
Algehele gradering
Asemrowend
Henry K - Des 2019
Algehele gradering
Awesome.
Lees meerHermien B - Sep 2019
Algehele gradering
'n Ander manier van verblyf, maar beslis vir bikers. Ek hou nie van gesamentlike eet- en wasgeriewe nie.
Gysa V - Aug 2019
Algehele gradering
Absolute Karoo-belewenis uit die boonste rakke!
Apollo de Karoo Tented Camp se terugvoer
Dear Gysa,
So glad that your trip to the Onder Karoo brought you to us here at Apollo de Karoo Tented Camp. Thank you for your thoughtful words.
Regards,
Paula
Salmon P - Aug 2019
Algehele gradering
It's rare to find a gem like this.
Apollo de Karoo Tented Camp se terugvoer
Salmon,
Thank you for taking the time to write these descriptive words, as it gives just the right feel of what we are.
Regards,
Paula
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R354, 70 km vanaf Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom