Apartment Protea at Villa Du Sud
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parel Valley-weg 186, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 722R1 292 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Apartment Protea at Villa Du Sud is op die pragtige Spaanse Plaas in Somerset-Wes en is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel wat ideaal is vir 'n onvergeetlike vakansie met 'n geliefde. Dit spog met 'n sprankelende, gemeenskaplike swembad en see-uitsigte in die verte, en word omring deur natuurskoon.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n ruim slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het lugversorging en 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n oopplan-sitarea met 'n etenstafel met 4 stoele en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die leefarea bied toegang na 'n lieflike stoep met meubels wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder. Gaste het toegang tot die swembadarea en sonstoele onder 'n sambreel. Die eenheid is 'n kort entjie se ry vanaf gewilde gholfbane, sowel as die Stellenbosch wynroete.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 654
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Parel Valley-weg 186, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Spanish Farm Ext 1 Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parel Valley-weg 186, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom