Anri Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
George Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Lood M - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangename verblyf gehad. Dankie.
Annali B - Des 2022
Algehele gradering
Gasvrou gee besonder om vir gaste.
Glenn G - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant situation. Lovely place to break travel and relax.
Sophia V - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Zelda D - Nov 2022
Algehele gradering
Ideale oorslaap-opsie.
Sjani D - Nov 2022
Algehele gradering
Alles was baie goed en mooi skoon. Die yskas maak net nie koud nie.
Daan C - Okt 2022
Algehele gradering
'n Gemaklike oornagplek vir moeë reisigers.
Estelle N - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik hier gebly vir 2 nagte - dankie aan George en span.
Carolina B - Jan 2022
Algehele gradering
Was heerlik. Eienaars vriendelik en baie behulpsaam. Kom beslis weer.
Frans B - Jan 2022
Algehele gradering
Nie so lekker nie.
Liezel G - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies. Als wat jy nodig het vir oornag.
Rene V - Jan 2022
Algehele gradering
Jy sal weer en weer van hulle gebruik maak, ek is baie beïndruk gewees !
Anri Guest House se terugvoer
Baie dankie Rene vir die terugvoer, julle is altyd welkom!
Goosen L - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Schalk J - Des 2021
Algehele gradering
Aangename ontvangs.
Thomas T - Nov 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Kobus F - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik, stil.
Elna S - Nov 2021
Algehele gradering
Veilige, ruim woonstel. Skoon en netjies. Baie sentraal en rustige omgewing. Sal vir seker weer daar bly.
Tim J - Sep 2021
Algehele gradering
Great stay.
Erika F - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en veilige woonbuurt.
Jellene E - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf. Vir seker waarde vir geld.
Jeanette P - Apr 2021
Algehele gradering
Vinnige kuier, maar lekker kuier.
Nonette V - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Gert V - Mrt 2021
Algehele gradering
Was baie goed.
Ferdinand P - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige oornagverblyf na 'n lang pad.
Candi J - Jan 2021
Algehele gradering
Impractical layout, some fixing up is needed.
Lees meerWilna M - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon en mooi plekkie, heerlik vir oornag.
Rosemarie M - Des 2020
Algehele gradering
Wow, what a wonderful stopover. We will most definitely make use of Anri Guesthouse again.
Jacobus W - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld vir oornagplek.
Francois P - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese woonstel, goeie waarde vir geld.
Monty G - Des 2020
Algehele gradering
Was baie lekker om daar te kon slaap. Die eienaar was baie vriendelik
Jesmeanne A - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was slegs n oornag bespreking , beslis n ideale plek vir n ruskans . Baie dankie dat u gedurig ko takgemaak het op die langpad.
Johan S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en seker die beste waarde vir geld wat jy kan kry.
Charles B - Okt 2020
Algehele gradering
Spacious and comfortable
Etienne T - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker rustig
Owen B - Aug 2020
Algehele gradering
Het net oorgeslaap.
Hanri W - Jan 2020
Algehele gradering
Ons sal weer by Anri Guest House gaan bly.
Christa D - Des 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marissa V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Mrs Magriet P - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Diana M - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was 'n aangename blyplekkie.
Anri Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer, Diana. Julle is altyd welkom hier by ons.
Groete,
George
Elmarie M - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Lelanie M - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-weg 135, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom