Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annex at Pippins

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Viljoenshoop, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Annex at Pippins bied gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofopstal in die vreedsame Elgin-vallei. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie, want hierdie verblyf spog met 'n pragtige uitsig oor die omliggende platteland.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 2 badkamers. Die ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Dit is die perfekte plek vir gaste om met 'n boek te ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar. Tydens beurtkrag word hierdie verblyf deur 'n sonkragstelsel gesteun.

Buite is daar 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Boonop is daar 'n welige groen tuin, braaigeriewe en 'n uitnodigende plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Annex at Pippins sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs Viljoenshoop, Elgin, 7180, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Viljoenshoop, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA870693f2b4bd3f0d04940578a7e970c6097c1230e3818c9a107896b88379ff6fa3a2ddd3d709631af3335d9ce1f3b2a697b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) Off Viljoenshoop Elgin 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.203348360024 19.030498663685
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem