Annelines Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anneline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 216
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Hanna V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gasvry en versorg haar gaste baie goed. Was heerlik daar.
Sonya B - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het lekker rustig in hierdie historiese, interessante dorp gebly.
Heidé D - Mrt 2024
Algehele gradering
Bekostigbare, netjiese oornag verblyf!
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Oulike en voldoende vir verblyf.
Anneke G - Feb 2024
Algehele gradering
Ek sal weer daar gaan bly.
Carol H - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant enough for a night's stay en route to Cape Town. Very clean room.
Sumaya M - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Herby B - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, skoon en bekostigbaar.
Scott A - Jan 2024
Algehele gradering
Highly recommended.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Delport P - Des 2023
Algehele gradering
Net reg genoeg vir 'n oornag.
Chris S - Des 2023
Algehele gradering
Voldoende.
Anabelle S - Des 2023
Algehele gradering
Heel aangenaam dankie.
Gert T - Des 2023
Algehele gradering
Veilige en gerieflike oornag tussen Kaap en JHB met baie gasvrye diens.
Michelle M - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker, goed ingerig vir oornag reisigers.
Nicole D - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing. Clean. Homely. Simply amazing!
Adriaan D - Des 2023
Algehele gradering
Annelines Guest House is rustig met alles wat nodig is vir oornag verblyf.
Daylin N - Nov 2023
Algehele gradering
Worth it.
Ingrid B - Sep 2023
Algehele gradering
Central in Colesburg.
Daylin N - Jul 2023
Algehele gradering
Worth every cent spent, thank you.
Paul G - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable with just a bedroom.
Steven W - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap.
Nic G - Jun 2023
Algehele gradering
Die bed het heerlik geslaap en die stort was lekker warm.
Corna S - Mei 2023
Algehele gradering
Soos altyd lekker gewees om daar te slaap.
Vanessa M - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable, welcoming. Very clean and neat.
Sylvia B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie tuis gevoel.
Elsabé V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker warm gestort en geslaap.
Daylin N - Apr 2023
Algehele gradering
Annelines is a Avg.
Corra M - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Hannetjie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik oorgebly. Sal weer hier kom slaap.
Annerie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelike diens, maar paar dinge kort.
Llewellyn B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Nicola M - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable and accommodating.
Hester D - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike nagrus gehad. Is 'n gerieflike gastehuis vir oorslaap tussen Colesberg en PTA.
Peter C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker en sal enige dag weer daar bly.
Muriel J - Jan 2023
Algehele gradering
In een woord: onvergeetlik.
Francois B - Des 2022
Algehele gradering
Mooi plekkie.
Barry V - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies en vriendelik ontvang.
Irene V - Des 2022
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was netjies.
Helena P - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, netjies, skoon en vriendelike diens.
Sonja N - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en ruim.
Jadri B - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, goeie waarde vir geld, niks fênsie nie, maar goed vir een aand.
Pierre H - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik, skoon.
Charmaine C - Des 2022
Algehele gradering
Worth every penny.
Jo-ann P - Sep 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Robyn D - Aug 2022
Algehele gradering
A feeling of home with all the attention to detail, warm aircon on and electric blanket on. I slept like a baby.
Joe B - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornag, ideale ligging.
Marileen D - Jul 2022
Algehele gradering
Netjiese en skoon kamers met alles wat nodig is om te oornag.
Libby D - Mei 2022
Algehele gradering
Clean, neat, friendly, and a very well kept garden.
Alida L - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker uitgerus die aand.
Alrika V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvrye gasvrou met "huis, weg van jou huis" atmosfeer.
Wikus L - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Louisa D - Feb 2022
Algehele gradering
Veilig, skoon en gerieflik.
Trish A - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderful and comfortable. Welcomed by Anneline.
Tomie S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig. Skoon. Veilig. Goed geleë.
Madeleine L - Jan 2022
Algehele gradering
Ek was heel nag bekommerd my voertuig word gesteel.
Raubie B - Jan 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Johan M - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige, goeie, skoon verblyf.
Suret K - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gasvry.
Brenda M - Des 2021
Algehele gradering
Very spacious and clean accommodation. Secure parking close to many restaurants.
Joel M - Des 2021
Algehele gradering
Good value for money, comfortable and well located.
Suzaan V - Des 2021
Algehele gradering
Ons het oorgeslaap in Colesberg op pad Grootbrakrivier toe.
Hennie M - Nov 2021
Algehele gradering
Ou staatmaker in Colesberg!
Hennie B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker en stil. Waarde vir geld.
Petra S - Okt 2021
Algehele gradering
Stil, veilig.
Petru B - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, baie skoon en gerieflik!
Corna S - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het slegs een nag daar geslaap. Kamers skoon en netjies.
S N - Jun 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik.
Annette S - Mei 2021
Algehele gradering
Lieflike warm bed en stort. Alles is skoon.
Anton V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Karen D - Feb 2021
Algehele gradering
Clean, comfortable, convenient.
Lucy R - Jan 2021
Algehele gradering
Comfortable
Dawie S - Jan 2021
Algehele gradering
Alles is altyd perfek, netjies, skoon en 'n dierbare gasvrou.
Bernice S - Jan 2021
Algehele gradering
Comfortable and well organised stay. Convenient stopover for a night.
Willem M - Jan 2021
Algehele gradering
Sakpas, netjiese, veilige verblyf.
Anton B - Jan 2021
Algehele gradering
Perfekte oornaggastehuis.
Ria H - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Thomas Stephen J - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Jacques S - Des 2020
Algehele gradering
Best of the best in Colesburg.
Maryann M - Des 2020
Algehele gradering
Perfect location, with a restaurant over the road.
Lyzanne D - Des 2020
Algehele gradering
Comfortable stay halfway on our roadtrip.
Jacques S - Des 2020
Algehele gradering
Amazing.
Yolandi G - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Chris F - Des 2020
Algehele gradering
Ek kon 'n goeie nagrus in kry na die lang dag se reis.
Tina D - Sep 2020
Algehele gradering
Clean linen.
Bertus G - Mrt 2020
Algehele gradering
Die bespreking, aankoms, gasvryheid, netheid en vriendelikheid was gekenmerk deur professionele diens en is beslis van bo gemiddelde standaard en kosbaar. 'n Opvolg besoek sal beslis oorweeg word.
Wilma K - Feb 2020
Algehele gradering
Maar 'n tref-en-trap.
Roelene W - Jan 2020
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Jurgens V - Jan 2020
Algehele gradering
Great.
Angela B - Jan 2020
Algehele gradering
Clean, comfy and safe.
Pikkie M - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie diens, vriendelik, rustige omgewing.
Dalinca V - Jan 2020
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap met 'n ver reis.
Lizelle S - Des 2019
Algehele gradering
Annelines is nie toegerus met parkering vir voertuie met waentjies nie.
Jan A - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Anel B - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Julie E - Des 2019
Algehele gradering
It was wonderful to be met by Anneline and we were made to feel at home straight away.
Frikkie B - Des 2019
Algehele gradering
Goeie oornaggeriewe.
Carien O - Des 2019
Algehele gradering
Simplicity with all you need.
Albie P - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Flip T - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese, vriendelike diens en baie netjies.
Esmé A - Aug 2019
Algehele gradering
Die moeite werd.
Jeanne P - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie gemiddelde, bekostigbare verblyf vir oornag.
Wikus L - Mei 2019
Algehele gradering
Baie skoon, baie vriendelik. Baie netjies.
Stefanie S - Apr 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Almarié C - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese verblyf met voldoende sekuriteit.
Deon D - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en behulpsaam.
Pedro R - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf wat goeie waarde vir geld is.
Lees meerEstelle G - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik om oor te slaap. Dankbaar oor die groot yskas.
Johan M - Jan 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf wat redelik geprys is.
Ruan M - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, bekostigbaar.
Ansie B - Des 2018
Algehele gradering
Koel lafenis na 'n snikhete dag - hemels.
Rochelle L - Des 2018
Algehele gradering
Gerief, gemak - warm & vriendelike ontvangs.
Karen V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Kiki I - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, veilig en 'n fantastiese gasvrou, Anneline, wat my dadelik laat tuis voel het. Baie dankie!
Louwrens V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Jacobus V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustige plek.
Anita V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Dirk F - Sep 2018
Algehele gradering
Netjiese skoon en vriendelike verblyf.
Billy M - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Ronel L - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflike veilige verblyf.
Simone B - Jul 2018
Algehele gradering
Oulike opset met alles wat jy nodig het.
Marc G - Jul 2018
Algehele gradering
All very neat and tidy, friendly welcome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alles baie netjies, vriendelik ontvangs.
Lieflike verblyf, baie netjies met 'n vriendelik ontvangs na 'n lang reis. Goed geleë naby restaurante en kroeë. Oor die algemeen 'n goeie keuse.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jarred G - Jun 2018
Algehele gradering
Very clean and tidy room with warm hospitality!
Tinie K - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie rusplek.
Chane M - Apr 2018
Algehele gradering
Dit het soos huis gevoel.
Eleta G - Apr 2018
Algehele gradering
Gasvry, netjies en goeie ligging.
Mariana V - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Fiona H - Apr 2018
Algehele gradering
Accommodation was fine.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Very was fine.
Daar was geen probleme met die verblyf nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Micheal K - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring om die aand daar deur te bring.
Christo L - Apr 2018
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap.
Stephan E - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Marlene D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies en veilig in stil straat.
Lees meerCheryl S - Mrt 2018
Algehele gradering
Excellent accommodation. Angeline was helpful and in contact with guest.
Neola U - Jan 2018
Algehele gradering
Baie oulike plek met vriendelike diens!
Rudolf E - Des 2017
Algehele gradering
Goeie rustige atmosfeer.
Freek F - Des 2017
Algehele gradering
Hulle was baie vriendelik en die lugreeling het goed gewerk en ons het lekker TV gekyk.
Rochelle L - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld. Baie gawe dame wat ons tuis laat voel het.
Pieter L - Des 2017
Algehele gradering
Stil en skoon.
Chrisna D - Des 2017
Algehele gradering
Rustige Karoo-verblyf.
Letitia S - Okt 2017
Algehele gradering
Netjiese verblyf en vriendelike ontvangs.
Wilma S - Okt 2017
Algehele gradering
Dis 'n gastehuis waar ons definitief weer sal oorslaap.
Annelize H - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon en veilige akkommodasie! Ons beveel dit met graagte aan!
Pieter B - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Maretha C - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker gebly in netjiese, gerieflike kamer.
Riaan L - Jul 2017
Algehele gradering
Was waarde vir geld.
Johan B - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf in skoon, netjiese kamer en vriendelike ontvangs.
Francois L - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker kuier.
Hans H - Apr 2017
Algehele gradering
Sal Annelines altyd aanbeveel, baie skoon en netjies.
Hans H - Apr 2017
Algehele gradering
Baie goeie plek om te oornag.
Taleza N - Mrt 2017
Algehele gradering
Amazing! Meer as tevrede met die diens en verblyf.
Lees meerKoos M - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlike gasvryheid.
Dawie S - Feb 2017
Algehele gradering
Netjiese skoon kamer met alles wat nodig was en nog meer vir 'n oorslaap! Dankie!
Lucy R - Jan 2017
Algehele gradering
Veilige, rustige verblyf.
Lisa O - Jan 2017
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Puik.
Het regtig lekker gebly. Het alles gehad wat nodig was. Skoon en gerieflik, baie vriendelike gaste. Sal definitief weer hier 'n draai maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Daan W - Jan 2017
Algehele gradering
Pleasant, quiet, clean and comfortable room.
Kobus E - Jan 2017
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming.
Pieter S - Jan 2017
Algehele gradering
Verblyf is skoon en netjies.
Alma V - Des 2016
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en uitstekend toegerus. Ek sal Annelines Guest House beslis aanbeveel.
Gerhard B - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Gwendoline V - Des 2016
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Pauline R - Des 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies, defnitief aanbeveel!
Anja C - Des 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en ons het baie gemaklik en tuis gevoel.
Lizelle B - Nov 2016
Algehele gradering
Perfekte oornag-akkommodasie met als wat jy nodig sal kry. Baie skoon en netjies!
Lize D - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Shirley K - Okt 2016
Algehele gradering
My eerste gedagte is blomme en skoon kraakvars wit beddegoed.
Willem N - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelike, hulpvaardige gasvrou.
Hm B - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Elsje V - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het lekker oorgebly en sal weer daar aandoen.
Magda V - Aug 2016
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs en skoon kamer.
Johan W - Aug 2016
Algehele gradering
Goeie waarde met vriendelike diens.
John Reginald L - Jul 2016
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste gestoeltes.
Johan B - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflike, skoon en netjiese verblyf en welkome ontvangs.
Lees meerIna V - Mei 2016
Algehele gradering
Dis lekker om saam met vriendelike mense besigheid te doen.
Adine F - Apr 2016
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap.
Schalk R - Apr 2016
Algehele gradering
Rustig en netjies
Danie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Jenny J - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik ontspanne atmosfeer na 'n lang reis van die Kaap.
Arina B - Mrt 2016
Algehele gradering
An absolute pleasure to stay here.
Cindy A - Feb 2016
Algehele gradering
Very pleasant and convenient.
Jenna A - Jan 2016
Algehele gradering
The room was beautiful and clean.
Dianne B - Jan 2016
Algehele gradering
Will recommend this as a stopover.
Rob W - Des 2015
Algehele gradering
Family of 10 (3 generations). Very happy that we chose to stay here.
Adri V - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties voorsiening gemaak vir ons en ons klein kindertjies.
Liana F - Des 2015
Algehele gradering
Dit was gerielfik en baie mooi. Ons sal graag weer daar bly.
Nishana G - Okt 2015
Algehele gradering
Very pleasant, polite and friendly people. Beautiful, peaceful and clean garden.
Annelines Guest House se terugvoer
Ek is so jammer oor wat gebeur het. Ons het dit so veilig as moontlik gemaak. Kannie verstaan hoe iemand van buite, die selfoon en beursie op die motor se dak sien, inkom, gryp en weer uit in die tyd wat gekyk is of alles in die kamer gepak is.
Dit het vroeg die oggend gebeur en volgens die gaste was die hek toe. Hulle was oppas om te ry.
Weereens jammer vir die ongerief.
Anneline.
Riëtte W - Okt 2015
Algehele gradering
Stil en rustig.
Alet S - Sep 2015
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang.
Marinda N - Jul 2015
Algehele gradering
Hartlike ontvangs!
Dawie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netjies en gemaklik met twee jong kinders.
Marie J - Jun 2015
Algehele gradering
Een aand in die winter.
Esther S - Jun 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Marina M - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het regtig die gasvryheid en warmte waarmee ons ontvang is en ook afgesien is die volgende oggend baie waardeer.
Corrie P - Mei 2015
Algehele gradering
Gasvry verby!
Christa K - Mei 2015
Algehele gradering
Kan met 'n rustige hart hier bly.
Sylvia G - Mei 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Francois J - Apr 2015
Algehele gradering
A definite yes recommendation!
Theo M - Apr 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Robert T - Mrt 2015
Algehele gradering
A lovely room.
Julienne F - Mrt 2015
Algehele gradering
Wonderful reception, clean room with everything we needed and more!
Hennie M - Mrt 2015
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf!
Candy W - Mrt 2015
Algehele gradering
Average - good for budget accommodation.
Mariana S - Mrt 2015
Algehele gradering
Lekker gerus en lekker geslaap.
Marguerite S - Des 2014
Algehele gradering
Welcoming and comfortable
Monuko D - Des 2014
Algehele gradering
Veilig en netjies!
Irmgard L - Des 2014
Algehele gradering
Oornag in Colesberg op pad na Gauteng.
Ester T - Sep 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies. Sal weer daar tuisgaan.
Pieter J - Jun 2014
Algehele gradering
Die kamer is mooi en netjies en Annelines is vriendelik.
Chris H - Mei 2014
Algehele gradering
Het alles wat ons nodig gehad het!
Nollie L - Mei 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Vivian V - Apr 2014
Algehele gradering
A friendly, clean and comfortable stay!
Annelize M - Apr 2014
Algehele gradering
Baie goeie diens en kwaliteit! Gerieflik, skoon en netjies. Perfek vir een aand se oorslaap.
Marieta T - Apr 2014
Algehele gradering
Ek het veilig en gemaklik gevoel, alles was skoon en netjies en ek het lekker geslaap!
Frances H - Mrt 2014
Algehele gradering
Lovely accomodation
Marike L - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly in gemaklike kamers.
Pierre F - Mrt 2014
Algehele gradering
Very friendly reception and great service.
Andre V - Feb 2014
Algehele gradering
Rustig en aangenaam!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Durban row 4, Colesbeg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom