Anker @ 942 Duinepark
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tunastraat, Duinepark 942, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Anker @ 942 is in Witsand geleë en die ideale plek vir 'n gesinswegbreek, veral met kinders.
Hierdie lieflike eenheid bied verblyf aan tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n staanwaaier en ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en ook genoeg kasspasie vir tasse. Daar is 2 badkamers waarvan een 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet het. Die ander is 'n aparte gastetoilet. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar.
Die kombuis lei na 'n etenstafel vir 6 gaste. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en Netflix, en ook 'n binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n buitebraai.
Die huis is naby die getypoel en strand. Walvisse besoek graag die kus waar hulle soms met hul kalwe gesien kan word. Daar is ook wonderlike visvangplekke op die strand waar gereeld kabeljou en mosselkrakers gevang word.
Slaapplek
’n Bespreking by Anker @ 942 Duinepark sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Jaar gelys 2
Ligging
- Tunastraat, Duinepark 942, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Anker @ 942 Duinepark het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tunastraat, Duinepark 942, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom