Angora
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Gerhard Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Maande gelys 11
Opsomming van Resensie
Andrea V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig! Sal beslis terug wees.
Marnelle P - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en alles wat jy nodig het.
Lorraine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker verrassing!
Devilliers V - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf in 'n pragtige omgewing.
Angora se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weer te ontvang.
Sarel D - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik met genoeg beweegspasie vir almal.
Angora se terugvoer
Dankie Sarel. Spieëls kom hierdie week in en ons is besig om te werk aan die badkamer. Sal aandag gee aan jou punte.
Mari W - Jan 2024
Algehele gradering
Ons meisies het die speletjies baie geniet wat voorsien was.
Chris O - Okt 2023
Algehele gradering
One night stay.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Mario P - Sep 2023
Algehele gradering
Was 'n rustige naweek.
Angora se terugvoer
Hallo Mario
Ons is in die proses om die badkamer oor te doen. Dankie vir die terugvoer.
Alenda S - Aug 2023
Algehele gradering
Great!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 21, Joe Maura Woonstelle, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom