Angel's Place by the Sea
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glasolienstraat 10, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Angel's Place by the Sea, in Vermont, is 'n ruim huis met slaapplek vir 6 volwasse gaste en 2 kinders.
Die agterkant van die huis is beskerm en privaat, en gaste word bederf met geluide van die natuur en voëls. Die huis het 3 en suite-slaapkamers, waarvan 2 'n privaat ingang het. Die eerste kamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders, en die derde kamer het 'n dubbelbed. Alle linne en handdoeke word voorsien, en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die groot oopplan-huis het 'n kombuis, sitkamer en 'n eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, en daar is 'n etenstafel. Langs die kombuis is die waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer is toegerus met 'n TV, 'n DVD-speler, en 'n kaggel. Volledige DStv is op versoek beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n ruim braai-area en 'n groot omheinde tuin.
Daar is parkeerplek vir 6 voertuie, waarvan 2 parkeerplekke in die tuin is. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asb. daarop dat die huis deur middel van maklike trappe bereik word.
Angel's Place by the Sea is slegs 150 m van die see af, 1 km vanaf Davies Pool, en 4 km van Onrus Strand af. Gaste kan kajakry, wandel of stap in die omgewing, of doendinge soos Zip-line-toere, walviskyk, abseil, haaihok duik en meer geniet!
Slaapplek
’n Bespreking by Angel's Place by the Sea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Riande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Glasolienstraat 10, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Angel's Place by the Sea het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glasolienstraat 10, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom