Anchorage Place
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-weg 16, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Anchorage Place is in die kusdorpie Langebaan geleë en grens aan die Weskus Nasionale Park.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is 'n gastebadkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het gemaklike sitplekke, 'n TV en 'n ingeboude braai. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, sowel as 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep en 'n groot tuin. Daar is ook 'n groot kuierarea buite.
Gaste het toegang tot WiFi en DStv met die volle pakket. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is net 1,7 km van die hoofstrand en verskeie winkels en restaurante af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Anchorage-weg 16, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-weg 16, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom