Anra Rusgenot
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Manna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 183
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Johann L - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Johann, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit. Groete!
Marthi H - Mei 2024
Algehele gradering
Hoogtepunt om reis mee af te sluit.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Marthi, baie dankie vir die gawe resensie en die mooi komplimente. Kom kuier gerus weer! Groot groete.
Rudolf B - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike, skoon en netjiese verblyf!
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Rudolf, dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit! Groot groete
Lynette P - Apr 2024
Algehele gradering
Good.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Lynette, thank you for your kind review. We appreciate it. Best regards
Earl M - Apr 2024
Algehele gradering
Great half-way stop.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Earl, thank you for your excellent review. We appreciate it. Best regards
Vishnu U - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Vishnu, thank you for your review and feedback regarding the nearby restaurant. I will bring this to the attention of the owner. Best regards.
Richard R - Apr 2024
Algehele gradering
Far exceeded expectations.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Richard, thank you for your glowing review. We appreciate it. Next time, stay a couple of nights and discover what our lovely town has to offer. Best regards
Fisani M - Mrt 2024
Algehele gradering
Safe and secure, clean accommodation.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Fisani, thank you for your great review. We appreciate it. Best regards.
Kobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne, veilige parkering en puik diens van Alicia.
Lees meerAnra Rusgenot se terugvoer
Beste Kobus, baie dankie vir die gawe resensie. Kom kuier gerus weer! Vriendelike groete
Karen R - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier in Karoodorpie met vriendelike mense.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Karen, dankie vir die gawe resensie! Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete
Lynette B - Feb 2024
Algehele gradering
Short and sweet.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Lynette, dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit! Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete
Nicolaas K - Feb 2024
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap nie gekuier nie. Baie muskiete maar daar is darem gif.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Nicolaas, dankie vir jou resensie. Vriendelike groete
Tyrone R - Jan 2024
Algehele gradering
Highly recommended. Best stay over destination mid way between JNB and CPT.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Tyrone, thank you for your great review, we appreciate it! We're looking forward to hosting you again! Best regards
Henk M - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Henk, baie dankie vir die gawe resensie. Kom kuier gerus weer! Groete
Tersia N - Jan 2024
Algehele gradering
Ruim, gerieflik, netjies, aandag aan details. Wenner!
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Tersia, dankie vir die gawe resensie! Ons waardeer dit baie! Karoo groete.
Wayne S - Jan 2024
Algehele gradering
Great central location. The establishment is central to the promising art scene.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Wayne, thank you for the great review. We appreciate it! Best regards
Marisca S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike veilige oorbly. Die koffie, beskuit en melk was 'n groot wenner.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Marisca, baie dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit. Vriendelike groete
Hugo M - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens, waarde vir geld en veilige hawe!
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Hugo, dankie vir die gawe resensie! Ons waardeer dit baie. Karoo groete
Pippa S - Jan 2024
Algehele gradering
Spotless, quirky and comfortable.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Pippa, thank you for your great review! Best regards
Michelle B - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Michelle, dankie vir jou gawe resensie! Groete
Shaun D - Des 2023
Algehele gradering
Love peaceful stay.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Shaun, thank you for your review. Best regards
Linda W - Des 2023
Algehele gradering
Ons kom weer!
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Linda, dankie vir jou gawe resensie! Groete
Johan S - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Johan, dankie vir jou gawe resensie! Groete
Adriette C - Des 2023
Algehele gradering
Dit was genotvol!
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Adriette, baie dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit baie! Vriendelike groete
Beate J - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Beate, baie dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit baie! Vriendelike groete.
Janco P - Des 2023
Algehele gradering
Anra Rusgenot het my verwagtinge oortref! Waarde vir geld. Skoon en vriendelik.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Janco, dankie vir die resensie. Vriendelike groete
Christine V - Des 2023
Algehele gradering
Lekke.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Christine, dankie vir jou gawe resensie. Vriendelike groete.
Elsje B - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, modern en die gashere was amazing!
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Elsje, baie dankie vir die gawe resensie! Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete
Barbara D - Des 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Barbara, dankie vir die gawe resensie! Kom kuier gerus weer. Groete
Rudi B - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, ruim en rustig.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Rudi, baie dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit! Vriendelike groete, Manna
Louis B - Nov 2023
Algehele gradering
Alles en meer as wat ek verwag het.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Louis, baie dankie vir jou gawe resensie, ons waardeer dit baie! Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete
Marianna B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Marianna, baie dankie vir jou gawe resensie, ons waardeer dit! Groete
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Chris J - Okt 2023
Algehele gradering
Exactly what we wanted.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Chris, thank you for your review and recommendation, we appreciate it. Best regards
Ryno B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek vir oornag vanaf of na die kaap.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Ryno, baie dankie vir die gawe resensie. Ons waardeer dit. Vriendelike groete,
Eleta G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en goed toegerus (selfs 'n fles vir warm water).
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Eleta, baie dankie vir die gawe resensie. Ons waardeer dit. Vriendelike groete,
Hester E - Sep 2023
Algehele gradering
Vir oornagverblyf, uitstekend.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Hester, baie dankie vir die gawe resensie. Ons waardeer dit baie! Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete
Carolyn W - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable, quiet and welcoming.
Lees meerAnra Rusgenot se terugvoer
Dear Carolyn, thank you for the glowing review! It is much appreciated! You're most welcome to visit again. Best regards
Natalie M - Aug 2023
Algehele gradering
We used it as a stop from Bloem to Cape Town.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Natalie, thank you for you review and rating. It is much appreciated. Best regards
Hester B - Aug 2023
Algehele gradering
What a beautiful, peaceful, safe and fully equipped place.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Hester, thank you for the excellent review! We appreciate it! Best regards
Steve B - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring! Al ons verwagtinge oortref! Sal beslis weer hier oornag!
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Steve, baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete.
Rouchelle L - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, gasvryheid en gemak.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Rouchelle, dankie vir jou gawe resensie. Kom kuier gerus weer! Vriendelike groete
Hendie G - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige, veilige en gerieflike akkommodasie. Beslis die geld werd.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Hendie, baie dankie vir die gawe resensie! Kom kuier gerus weer! Groete
Sandra V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike, gemaklike verblyf.
Lees meerAnra Rusgenot se terugvoer
Beste Sandra, baie dankie vir julle uitstekende resensie, ons waardeer dit baie! Ons sien uit om julle weer in die toekoms hier te kan verwelkom. Vriendelike groete!
Colin T - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese plek naby alles.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Colin, baie dankie vir jou gawe resensie, ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer. Groete!
Ulanda B - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful, wonderful hosts.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Ulanda, thank you for the great review. We are looking forward to your next visit! Best regards, Anra Rusgenot
Jaco N - Jul 2023
Algehele gradering
Puik.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Jaco, baie dankie vir die gawe resensie! Ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer! Groete
Naomi L - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, goed geleë.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Naomi, dankie vir jou gawe resensie. Kom kuier gerus weer. Groete!
Shahid M - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Shahid, baie dankie vir jou fantastiese resensie. Kom kuier gerus weer. Groot groete
Sherry A - Jun 2023
Algehele gradering
Goed.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Sherry, baie dankie vir jou gawe resensie. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom. Vriendelike groete.
Johanna M - Jun 2023
Algehele gradering
Beste gasvryheid ooit.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Johanna, baie dankie vir die gawe resensie! Dit was lekker om julle as gaste te hê. Kom kuier gerus weer!
Dennis G - Jun 2023
Algehele gradering
Very nice and interesting.
Lees meerAnra Rusgenot se terugvoer
Dear Dennis, thank you for the great review! We're looking forward to your next visit! Best regards
Louis M - Mei 2023
Algehele gradering
Slegs oornag
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Louis,
Dankie vir jou terugvoering. Ons stel ondersoek in na die lugversorger. As jy dit net dadelik onder my aandag gebring het kon ek vir jou ’n plan gemaak het. Groete,
Martin P - Mei 2023
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Martin, baie dankie vir die gawe resensie. Kom kuier gerus weer.
Maria T - Mei 2023
Algehele gradering
Verblyf is gerieflik vir oornag.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Maria, baie dankie vir die gawe resensie. Kom kuier gerus weer.
Shirley M - Mei 2023
Algehele gradering
Spick and span comfort.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Shirley, thank you very much for your excellent feedback. You're most welcome to visit again in the future. Best regards
Leslie-ann S - Mei 2023
Algehele gradering
Loved having lights and internet during load shedding.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Leslie-Ann, thank you for the excellent review, we appreciate it. You're most welcome to visit again. Best regards
Danelle C - Mei 2023
Algehele gradering
Alles en meer wat mens nodig het.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Danelle, baie dankie vir die gawe resensie. Kom kuier gerus weer. Groete
Mari P - Apr 2023
Algehele gradering
Uitmuntende diens.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Mari, dankie vir die uitstekende resensie. Kom kuier gerus weer.
Chantell J - Apr 2023
Algehele gradering
Very helpful.
Lees meerPieter P - Apr 2023
Algehele gradering
'n Juweel in die Karoo.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Pieter, dankie vir die gawe resensie! Kom kuier gerus weer! Groot groete
David S - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam, netjies en veilig.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste David, dankie vir u waardevolle terugvoer, ons neem dit ter harte. Ons het wel drie eenhede wat slegs (behoorlike) storte in het, bespreek in die toekoms gerus een van die laasgenoemde. Kom kuier gerus weer! Vriendelike groete
Helene V - Apr 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer daar bly.
Lees meerAnra Rusgenot se terugvoer
Beste Hester, baie dankie vir jou gawe resensie, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer en bly langer om die dorp te kan verken.
Vriendelike groete
Elma K - Apr 2023
Algehele gradering
Verblyf in 3-bed woonstel.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Elma, baie dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Groete,
Liani S - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilige oornageenheid.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Liani, baie dankie vir die gawe resensie! Ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer!
Pauline E - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Pauline, baie dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Groete,
Mark T - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Mark, thank you for the kind review. We appreciate it. Please visit again. Best regards.
Daandre J - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstaande met uitsondering.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Daandre, baie dankie vir die gawe resensie! Ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer! Groot groete
Lucinda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Lucinda, dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus wees. Groete.
Johan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Johan, dankie vir die gawe resensie. Kom kuier gerus weer. Groete.
Frikkie N - Mrt 2023
Algehele gradering
The service was fantastic. My room was very spacious, well furnished and very clean.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Frikkie, thank you for the great review! Please visit again. Best regards, Manna
Stephen C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Stephen, baie dankie vir die gawe resensie. Kom kuier gerus weer!. Groot groete.
Anton K - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornagstop op pad Kaapstad toe.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Anton, dankie vir jou gawe resensie. Ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Groete
Aslam S - Feb 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Aslam, thank you for the great review. We appreciate it. Please visit again. Best regards,
Shaune B - Jan 2023
Algehele gradering
Netjiese plek in die mooi Karoo.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Shaune, baie dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Groete,
Stefan D - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker oornag slaapplek as jy van die Kaap na die Laeveld reis.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Stefan, baie dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Groete,
Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Was die moeite werd gewees.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie vir die gawe resensie. Kom kuier gerus weer.
Groot groete,
Manna
Marietjie R - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Marietjie, dankie vir die resensie. Die hek waarna u verwys is reeds laat sak en doggie bars is aangebring om brakkies binne te hou. Kom kuier gerus weer. Groete, Manna.
Oliver D - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het by Anra oornag op pad tussen Kaapstad en Pretoria, baie lekker en rustig gebly.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Oliver, dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Groete, Manna.
Annamarie B - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Annamarie, dankie vir die gawe resensie. Ons waardeer dit baie. Groete.
Jeanne D - Des 2022
Algehele gradering
Altogether a lovely stay.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Jeanne. Thank you for the lovely review, we appreciate it. Please visit again. Best regards, Manna.
Julian I - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful and friendly service.
Pauline M - Des 2022
Algehele gradering
No hot water, mattress too hard for a place that you basically just go to rest.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dear Pauline, thank you for bringing this under our attention. Water pressure can be attributed to low municipal supply which in turn suffers during load shedding. We use electricity to heat water and load shedding limits the time that geysers can heat water. We will do our best to make ourselves less dependent from municipal water and electricity supply to ensure a more comfortable stay. We already have backup for our roof lights and Wi-Fi, which stay on during load shedding. The mattress is something we can address immediately. This we will do soonest. Please visit again. Best regards, Manna
Lydia P - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklike oornag.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Lydia. Dankie vir die gawe resensie. Kom kuier gerus weer. Groete, Manna.
Louise P - Des 2022
Algehele gradering
Gesellig en baie vriendelike ontvangs.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Louise
Baie dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit baie! Kom kuier gerus weer.
Groete
Manna
Riana D - Des 2022
Algehele gradering
Uiters aangenaam.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Elsie, dankie vir jou gawe resensie. Ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Groete, Manna.
Jean J - Des 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar, veilig, skoon en netjies.
Anra Rusgenot se terugvoer
Best Jean, baie dankie vir die fantastiese resensie. Kom kuier graag weer. Groete,
Manna
Ilana B - Des 2022
Algehele gradering
Wow!
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Ilana
Baie dankie vir jou gawe resensie, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Groot groete, Manna.
Irma B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik geoornag in Richmond.
Mariette K - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n besonderse dorp.
Cornelia M - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame mense.
Gerlof R - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Lees meerAnra Rusgenot se terugvoer
Beste Gerda
Baie dankie vir hierdie puik resensie. Ons waardeer dit opreg.
Karoo-groete
Manna
Trudie G - Nov 2022
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en super skoon en netjies.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Trudie, baie dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer, Groot groete Manna.
Eddie C - Nov 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon oornagplek.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Eddie
Baie dankie vir die gawe terugvoer, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer.
Karoo-groete
Manna
Cronjé H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie oulik.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Cronjé. Jy sal bly wees om te hoor dat die Wi-Fi nou sterk is in die eenheid waar jy oornag het danksy 'n WiFi versterker wat ons onlangs geïnstalleer het. Kom kuier gerus weer. Groete,
Manna
Penelope V - Sep 2022
Algehele gradering
Geen atmosfeer. Ontvangs maar baie halfhartig.
Anra Rusgenot se terugvoer
Beste Penelope
Dankie vir jou terugvoer. Die gastehuis is nou onder nuwe eienaarskap en ons sal julle graag weer hier wil ontvang en ook na beste doen om vir julle 'n hartlike ontvangs te gee. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Manna
Christiaan G - Jul 2022
Algehele gradering
Alles was rustig en kalm, en ons het dit geniet.
Trynie C - Jul 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Leon M - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie ondervinding.
Diane F - Jul 2022
Algehele gradering
Stop-over en route to Cape Town.
Johannes Jacobus P - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap in 'n gerieflike bed.
Tienie B - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs vroeg aand, in reën deur Engela.
Matthys E - Mrt 2022
Algehele gradering
Vinnige oornag.
Wesley P - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, aangenaam.
Gavin Y - Jan 2022
Algehele gradering
Very easy to find, very clean, and the reception lady was very helpful.
Lize - Marie V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Goeie oornagplekkie tussen Gauteng en Kaapstad.
Marica O - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklike oornag.
Christo V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
Salome P - Jan 2022
Algehele gradering
Sommer net aahhh.
Riaan E - Jan 2022
Algehele gradering
Slegte ervaring. Meer verwag.
Harry V - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies
Susan L - Jan 2022
Algehele gradering
Very helpful.
Christiaan M - Jan 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Bertie H - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon.
Ken P - Des 2021
Algehele gradering
Not good.
Lees meerChrista K - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, alles wat jy nodig het. Goeie matrasse.
Anra Rusgenot se terugvoer
Baie dankie, waardeer opreg.
Donna N - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en verwelkomend.
Rob F - Des 2021
Algehele gradering
Just what we needed.
Natalie M - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, maar ongerieflik geleë.
Anke D - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Ansu L - Des 2021
Algehele gradering
Netjies. Net die feit dat motor veilig was is ’n voordeel.
Ellen M - Des 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap,veilig gevoel.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dankie, ons waardeer opreg.
Anton P - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Vicky W - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelik.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dankie, ek waardeer dit opreg.
Riekie V - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi plekkie in 'n pragtige dorpie.
Liza B - Des 2021
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Hester H - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Anra Rusgenot se terugvoer
Baie baie dankie.
Louise P - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjiese kamer.
Corina S - Des 2021
Algehele gradering
Mooi, skoon kamer.
Koot S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf.
Anra Rusgenot se terugvoer
Baie dankie.
Danny W - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker rustige dorpie.
Pieter G - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapplek op pad.
Anra Rusgenot se terugvoer
Baie dankie
Amy S - Okt 2021
Algehele gradering
Really not happy with the stay.
Anra Rusgenot se terugvoer
I am sorry your stay was bad, unfortunately the behavoir of other guets are out of my control.
We make sure that your arrival is a pleasant one, but unfortunately on the department part, I do not expect my ladies to come on duty from 4 am up to 8am impossible for us to be there for every guets departure. So unfortunately we show all out guests how to leave the premises on there own time. Some actually prefers that. But sorry if our department policy did not meet your expectations.
Regard,
Management
Anja P - Okt 2021
Algehele gradering
Funksioneel, skoon en goed geleë.
Izel B - Aug 2021
Algehele gradering
Halfway stopover.
Stephen C - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik
Anra Rusgenot se terugvoer
Dankie ons waardeer
Fanie V - Mei 2021
Algehele gradering
Goed ontvang. Die kamer was redelik skoon en netjies.
Anra Rusgenot se terugvoer
Jammer, dorp het op daardie dag 'n waterdruk probleem gehad soos aan U verduidelik.
Susan S - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornag-verblyf.
Brian H - Mrt 2021
Algehele gradering
Very disappointing.
Anra Rusgenot se terugvoer
We are truly sorry, you are correct, we are not prepared for power outages, for we are not getting Eskom power cuts, but unfortunately, you stayed at a night that our town and Karoo area were hit with an electric storm and caused the power to be off for more than one whole day. If we knew it was going to happen, we would have let you know to stay in another town, but unfortunately, we also did not expect the outage to last as long as it did.
Sorry that you had to experience us in such bad conditions. All I can say.
Anika M - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflike en goed ingerigte plek vir 'n oornag tussen die Kaap en Pretoria.
Judith B - Jan 2021
Algehele gradering
Het heerlik daar gebly. Pragtig.
Marli S - Des 2020
Algehele gradering
'n Goeie gerieflike oornagplek met alles wat nodig is.
Lisa M - Des 2020
Algehele gradering
A very short but pleasant stay.
Monique H - Sep 2020
Algehele gradering
'n Uiters netjiese en veilige gastehuis, huislike atmosfeer en uitstekende diens.
Anra Rusgenot se terugvoer
Báie dankie, in taai tye soos die help sulke reviews ontsaglik baie. Waardeer baie
Jaco D - Mrt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Gertruida G - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en ruim.
Elizabeth F - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam totdat jy gaan slaap.
Tanya V - Jan 2020
Algehele gradering
Die verblyf was voldoende vir ons behoeftes.
Ryno S - Jan 2020
Algehele gradering
Ontspannend.
Eugene G - Des 2019
Algehele gradering
Dit was gerieflik om sentraal in die dorp oor te slaap.
Philip G - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Lize E - Des 2019
Algehele gradering
Dit was so lekker om na 'n lang dag se reis so lekker skoon en gemaklik in die Karoo te kan slaap.
Natasha S - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag by An-Ra Gastehuis.
Eugene M - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf is ruim en netjies en kon motor veilig parkeer, gasvrou, is baie vriendelik en hulpvaardig.
Johan S - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties en netjies.
Patricia H - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely place in a quaint little town.
Anra Rusgenot se terugvoer
Waardeer opreg, baie dankie - gaan die resensie aan die meisies op diens ook oordra, hulle sal dit baie waardeer.
Christelle L - Jul 2019
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike akkommodasie met uiters vriendelike, behulpsame diens!
Agatha B - Mei 2019
Algehele gradering
Oornagverblyf by An-Ra Gastehuis op pad Kaap toe.
Anra Rusgenot se terugvoer
Ek waardeer dit opreg. Baie, baie dankie. Julle sal nie verstaan wat dit vir my asook my besigheid beteken nie.
Francois C - Mei 2019
Algehele gradering
Uiters teleurstellend.
Marié G - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was net 'n plesier om daar te oornag, uitstekende diens.
Johan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Lecia P - Jan 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Karien B - Jan 2019
Algehele gradering
Was baie aangenaam, skoon en netjies en baie gerieflik ingerig.
Hanneke H - Jan 2019
Algehele gradering
Nie vir mense met honde nie.
Alex O - Jan 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en netjies.
Christelle L - Des 2018
Algehele gradering
Rustigheid en veiligheid is wat ons nodig gehad het.
Colin B - Des 2018
Algehele gradering
A great place for an overnight stay.
Marinda D - Des 2018
Algehele gradering
Puik diens, rustige omgewing, kamer was netjies en baie skoon.
Kathy V - Des 2018
Algehele gradering
Lovely atmosphere, lovely rooms and service.
Wilmie V - Des 2018
Algehele gradering
Skoon netjiese verblyf in Richmond.
Lanie V - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Hans N - Okt 2018
Algehele gradering
Heel aanname verblyf - kamer en badkamer was skoon, netjies en goed versorg.
Lenita D - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Bernie K - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir die tarief wat betaal word.
Anna-marié L - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie oornag plek langs die N1.
De Wet T - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Lees meerAlwyn D - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik, netjies.
Elsje H - Apr 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf, netjies, skoon en stil.
Janette R - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Desiré M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Yvonne I H - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker gerus na 'n lang rit vanaf Vereeniging.
Anra Rusgenot se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Anra gastehuis is wel 'n diere vriendelike instansie. Asook ons is besig met beplanning om al die eenhede met yskaste toe te rus, so glo dat met u volgende besoek die yskaste reeds in die eenhede sal wees.
Groete, Sean.
Maria T - Jan 2018
Algehele gradering
Our thanks to Sean who was so helpful and friendly with my husband who was not feeling well.
Alta R - Jan 2018
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 37, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom