Ammonite Self-catering
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Panbultstraat 762 B, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ammonite Self-catering is 'n gerieflike kothuis vir 4 in Faerie Glen, Pretoria.
Die kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n hoekbad en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitkamer het 2 enkelslaapbanke en dit lei na die tuin.
Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Rook is verbode in die eenheid en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Gaste kan by Atterbury Value Mart en Faerie Glen-winkelsentrum met 'n verskeidenheid winkels en restaurante inkopies doen, gaan wandel of voëlkyk in die Faerie Glen Natuurreservaat.
Slaapplek
’n Bespreking by Ammonite Self-catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Victoria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Panbultstraat 762 B, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Ammonite Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Faerie Glen Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Panbultstraat 762 B, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom