Aloha 1
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 754
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Shane L - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker, rustig.
Alex B - Mrt 2022
Algehele gradering
Omgewing baie raserig. Slegs 1 geiser vir 3 huise en 1 rol toiletpapier vir 4 dae.
Isabel D - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het ons kuier baie geniet. Aloha 1 se ligging is so dat ons binne minute op die strand kon wees en ook die dorpie kon verken op pad terug na ons woonplek.
Okert P - Des 2021
Algehele gradering
Rustige vakansieplekkie.
Aashim B - Nov 2021
Algehele gradering
Love this place it has all the necessary things you need, the loft is so spacious.
Shawn W - Okt 2021
Algehele gradering
Heavenly.
Anneleen H - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties
Theosdorus Weeks M - Sep 2021
Algehele gradering
Ruim en doelmatige eenheid.
Tina M - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable and cosy.
Johannes E - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Riana N - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring
Sean A - Okt 2019
Algehele gradering
I felt at home. Clean and very comfortable for what you expect for a holiday stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek het tuisgevoel. Skoon en baie gerieflik vir wat ons verwag het.
Ek sal dit aanbeveel en weer daar gaan bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marnettie V - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige ingerigte plek met alles wat jy nodig het en nog meer.
Chessey-lee C - Aug 2019
Algehele gradering
Absolutely great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflik.
Ons het heerlik gebly, wonderlik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jeri P - Aug 2019
Algehele gradering
A peaceful haven to relax and unwind.
Mary-louise M - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent.
Etienne V - Apr 2019
Algehele gradering
Absoluut stunning.
Beverlly C - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Erna M - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Liezel J - Sep 2018
Algehele gradering
Amazing.
Shannon K - Aug 2018
Algehele gradering
We would recommend Aloha to everybody!
Marielouise P - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties en skep 'n heerlike atmosfeer.
Ronel D - Jun 2018
Algehele gradering
Niks anders as uitstekend nie!
Juanita K - Jun 2018
Algehele gradering
I would absolutely recommend staying at Aloha 1 - what a beautiful setting and memorable experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek sal mense absoluut aanbeveel om by Aloha 1 te bly - wat 'n pragtige ligging en onvergeetlike ervaring.
Aloha 1 was die perfekte verblyf - snoesig, skoon en ons het sulke wonderlike gasvryheid en sorg op aankoms ontvang. Ek sal vir seker Paternoster weer besoek en seker maak dat ek by Aloha bly sonder enige twyfel. Dankie vir die onvergeetlike ervaring.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ona B - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Esmeralda L - Mrt 2018
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend, beslis die beste selfsorg wat ons al besoek het.
Lees meerGenevieve M - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderful attention to detail, friendly and outstanding service.
Remondo B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Gerda D - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly en loopafstand van alles en see.
Aloha 1 se terugvoer
Good day,
I apologised to guest for oversight and have given them a complimentary 2-night stay at Aloha. I always tell guests if any problem to contact me but received no communication until departure time. I have put measures in place to ensure it will never happen again.
Mieke B - Des 2017
Algehele gradering
Lieflike blyplek.
Kyle F - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig.
Rudi K - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Ann B - Sep 2017
Algehele gradering
Fantastic!
Andries V - Sep 2017
Algehele gradering
Dit is een van die heel beste selfsorg eenheid wat ons nog ooit in gebly het. Absoluut stunning!
Lees meerJakes J - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Yolandi B - Mrt 2017
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly! Sal definitief terug wees, 10 uit 10.
Lees meerAloha 1 se terugvoer
Thank you Yolandi, for a great review. You guys were great guests. We hope to see you again soon. Regards, Ronnie
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmokstraat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom