Aloe Temba Safari Lodge
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Makana Plaaslike Munisipaliteit, 6149, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloe Temba Safari Lodge is 'n lieflike selfsorghuis 15 km buite Grahamstad, en bied gerieflike verblyf aan 'n groot gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers, een met 'n Jacuzzi en 'n stort, een met 'n stort en bad en 2 met storte. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Kamers 1 en 2 is semi-selfsorg en bied slaapplek aan 2 ekstra gaste of kinders op versoek en teen ekstra koste.
Die kombuis is met 'n gasstoof, eelktriese oond, aparte yskas en vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n knus kaggel.
Gaste het toegang tot 'n onderdakbraai-area met 'n privaat kroeg en swembad. Gaste kan ook die wild bewonder.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- N2, Makana Plaaslike Munisipaliteit, 6149, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Makhanda (Grahamstad) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Makana Plaaslike Munisipaliteit, 6149, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom