Aloe-Aloe Guest Farm
Beskrywing
Elke huisie gebruik sonkrag vir verhitting en beligting. Elke eenheid het 'n dubbelbed of twee enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en die huisie lei na 'n stoep.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Veilige parkeerplek is op die plaas beskikbaar, maar dit is nie naby die eenhede nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Mademoiselle Michelle is 'n houthuisie met slaapplek vir 2 gaste wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Die huisie is oopplan en daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die huisie het ook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n privaat stoep met 'n uitsig op die berge, oor die wingerde en boorde. Ontbyt word in die hoofgebou bedien of kan by die huisie afgelewer word. Middag- en aandete kan teen ekstra koste voorsien word.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Veilige parkeerplek is op die plaas beskikbaar, maar dit is nie naby die eenhede nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die bekoorlike grasdakkothuis bied slaapplek aan maksimum 4 volwassenes en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Dit is volledig toegerus vir selfsorg, maar ontbyt en aandete is beskikbaar mits dit vooraf so gereël is. Daar is 'n kaggel en 'n fliekkamer, maar gaste kan ook net lekker braai of 'n rustige skemerkelkie in die privaat tuin met 'n berguitsig waardeer. Dit is net 3,5 km vanaf die middedorp op 'n teerpad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Veilige parkeerplek is op die plaas beskikbaar, maar dit is nie naby die eenhede nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aloe-Aloe Guest Farm, Langs die R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12