Allie Se Plekkie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hippocrene-straat 27, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Allie Se Plekkie bied gerieflike oornagverblyf in Bloemfontein en dit is ideaal vir paartjies of sakereisigers.
Die perseel bied 4 slaapkamers wat elk 'n privaat ingang het. Elke slaapkamer bied slaapplek aan 2 gaste. Drie van die kamers het 'n dubbelbed en die laaste kamer het 2 enkelbeddens.
Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamers het 'n mikrogolf, ketel, yskassie en gratis WiFi.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die verblyf is naby verskeie winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Hippocrene-straat 27, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hippocrene-straat 27, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom