All Aboard Quarter Deck
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Seaview-weg 22, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
All Aboard Quarter Deck is in 'n pragtige tuin in Gqeberha (Port Elizabeth) versteek. Die bekoorlike selfsorgwoonstel bied 'n intieme wegbreek aan 'n paartjie, vriende of enkelreisigers wat op soek is na rus en vrede in 'n stil omgewing.
Die lieflike oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n aparte toilet. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies, 'n see-uitsig en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi word voorsien.
Die eenheid lei na 'n dek met 'n uitsig oor die see en tuin. Gaste kan in die tuin ontspan, al fresco-etes geniet of die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by All Aboard Quarter Deck sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Olivia Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 67
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Old Seaview-weg 22, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink All Aboard Quarter Deck het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Chelsea Bewarea Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Seaview-weg 22, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom