Alive @ 4
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Danie H - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies en gasheer het uit sy pad gegaan om ons tegemoet te kom.
Gail B - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect location- lovely apartment and great hosts.
Tertius D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Gert V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons kuier was heerlik en daar is baie om te doen in Mosselbaai/Hartenbos.
Lize V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Chrizandre S - Mrt 2024
Algehele gradering
Soms onwelkom gevoel, vele keer kom vra oor uitklok tyd op ontydige tye.
Alive @ 4 se terugvoer
Beste Chrizandre, baie dankie vir jou eerlike kommentaar. Ons by Alive@4 besef dat elke gas sy of haar eie voorkeure het t.o.v. privaatheid versus gesellige saamverkeer met die gasheer en ander gaste op die terrein en ons respekteer dit. Ons is jammer as ons jou voorkeure verkeerd geïnterpreteer het en jou daardeur onwelkom laat voel het. Omdat ons egter besorgd was oor jou as 'n ma-alleen met twee kleuters, het ons daagliks by jou probeer uitvind of alles nog reg is en of julle enige spesiale behoeftes het, maar die tye was blykbaar nie vir jou gepas nie, ook die keer toe ons kort voor julle vertrek navraag gedoen het oor julle uitkloktyd, sodat ons jou met die bagasie kon help. Ons het nietemin julle teenwoordigheid by ons waardeer en julle seuntjies se speletjies en seëgoed by die swembad geniet. Ons wens julle alles van die beste toe.
Talana W - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Amanda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties in ʼn veilige en rustige omgewing.
Lees meerRonel D - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf naby aan die see.
Chandery C - Feb 2024
Algehele gradering
Was glad nie 'n mors van geld nie.
Caron P - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing and blissful.
Michael K - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties en alles is daar wat jy nodig het.
Lees meerAdri L - Aug 2023
Algehele gradering
René was baie behulpsaam en ons het lieflike tyd gehad.
Magda M - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Noel P - Jul 2023
Algehele gradering
Everything was nice Rene is a great host he made sure we settled in.
Wynand D - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Derick V - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful experience.
Ryno D - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, rustig.
Chanell L - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese tyd gehad.
Marina K - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese plek met vriendelike diens.
Adele B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was baie gelukkig met alles gewees.
Lynette C - Mrt 2023
Algehele gradering
Verblyf baie geniet. Baie veilig.
Diandra F - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies, vriendelik en ontspanne.
Henk E - Feb 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Carla K - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gebly en die eienaars is baie gasvry.
Japie S - Nov 2022
Algehele gradering
Best up to date.
Werner T - Okt 2022
Algehele gradering
A great, comfortable, enjoyable stay.
Alive @ 4 se terugvoer
Your positive feedback is much appreciated. Please come again. It was a pleasure hosting you!
Johan I - Okt 2022
Algehele gradering
No complaints.
Alive @ 4 se terugvoer
Dear Justin, I am glad that you and your family enjoyed your stay with us and have no complaints. We will surely take care that there are no disturbances in the gym to compromise the privacy of our guests. Thanks for your suggestion. We are looking forward to hosting you again in the future and thank you again for choosing Alive@4.
Jana K - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker!
Alive @ 4 se terugvoer
Hi Jana, dit was heerlik om julle gesin te huisves. Kom asb weer. Groete
Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Lekkerste, skoonste plek.
Alive @ 4 se terugvoer
Dankie dat julle Alive @ 4 gekies het. Ons het julle teenwoordigheid geniet. Kom gerus weer.
Roan W - Aug 2022
Algehele gradering
Genotvolle ervaring.
Alive @ 4 se terugvoer
Baie dankie dat julle Alive@4 gekies het! Ons het julle teenwoordigheid baie geniet. Hoop ons sien julle gou weer in die toekoms. Groetnis.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bob Bouwer-singel 4, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom