Alikreukel Akkommodasie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Jare op LekkeSlaap 6
Opsomming van Resensie
Anneke B - Apr 2024
Algehele gradering
Was aangename oorbly by Alikreukel Akkommodasie.
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Verblyf en tyd was baie lekker. Plek is oulik en sentraal geleë.
Alikreukel Akkommodasie se terugvoer
Waardeer jou resensie. Mooi loop, Ina Olivier.
Simone R - Mrt 2024
Algehele gradering
Value for money.
Alikreukel Akkommodasie se terugvoer
Appreciate your review. Load shedding always had an adverse effect on our WiFi, and even 5 additional WiFi boosters and routers couldn't solve the problem.
Sincere apologies for the inconvenience.
Our WiFi installation was redone. Rest assured, WiFi is now available in every corner of our property.
Kindness Ina
Albert G - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Heinrich V - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant, served what we needed.
Simone O - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly, pragtige kamer. Skoon en gesellig, perfek vir oornag en naby alles geleë in Plett.
Alison D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik. Netjies en privaat.
Louis V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en ruim kamer.
Alikreukel Akkommodasie se terugvoer
Louis en sy gesin is hartlike mense. Lieflike gesindheid en het hulle eenheid netjies gelos.
Amelia C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig. My kuiertjie terdeë geniet.
Jannie V - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, maar beurtkrag het ons onkant gevang. Lekker elektriese kombers of verwarmer sal die verblyf baie verbeter. Ook matjies op die sementvloer.
Sanja C - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker braai-area! Lekker geslaap!
Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Morne K - Sep 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld en rustig.
Karin V - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Anneke B - Sep 2020
Algehele gradering
Gemaklike skoon en netjiese kamer.
David V - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent location, safe and secure, warm hospitality and spotless accommodation.
Annemie D - Jun 2019
Algehele gradering
Clean and very comfortable accommodation close to Medic Clinical Hospital.
Alikreukel Akkommodasie se terugvoer
Liewe Annemie,
Jy was 'n wonderlike gas. Sien daarna uit om jou spoedig weer te ontvang by Alikreukel.
Mooi loop,
Ina Olivier
Gustav C - Okt 2018
Algehele gradering
Beste plek wat ek in 'n baie lang the teëgekom het.
Anette K - Sep 2018
Algehele gradering
Moeite werd.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taeping Place 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom