Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Alikreukel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tanya V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Gesin met klein kinders

Lekker bekostigbare netjiese woonstel naby die see!

Netjiese woonstel met 'n goed toegeruste kombuis! Klein maar mooi en maklik om skoon te hou. Stapafstand van die see, winkels en warmwater swembad. Die beddens slaap soos 'n 5-ster hotel - goeie kwaliteit beddegoed en matrasse. Die wasmasjien is 'n "life-saver" met klein kinders by die see. Die eienaar en die woonstelopsigter is vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir die lekker verblyf. Ek sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yneata B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yneata B
Gesin met tieners

Tops in alle aspekte.

Ek het my verblyf verskriklik geniet. Die plek was baie netjies, die eienaar het gou reageer op navrae, sekuriteit was tops, die plek was sentraal, loop afstand vanaf die see, die winkelsentrum en die pretpark. Ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janita B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janita B
Gesin met tieners

Goed toegerus, sentraal geleë.

Netjies en volledig toegeruste woonstel wat goed geleë is - stapafstand van alles. Ons is vriendelik ontvang. Sal weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmie R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan in die skoon en mooi gemeubileerde woonstel no 50. Die eienaar was vriendelik en ons het tuis gevoel.

Lekker om in Hartenbos te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd7bdfdc63b0c75d66d1b5844b005fe8cf92b249695e733c9b57d26d12fd2c522d223a54baf07de1109373f058ca58a4dd67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Laan Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126132241819 22.115879022834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem