Ali-pad na Kaapstad
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 30 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William-weg 31, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R1 190 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ali-pad na Kaapstad is 'n selfsorghuis wat veilige, skoon en netjiese topgehalte-oornagverblyf in die kusvoorstad van Pringlebaai verseker.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en aparte toilet en die ander badkamer het 'n bad. Elke slaapkamer het sy eie TV.
Die mooi kombuis is lekker ruim en toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Op die boonste verdieping is daar gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea lei na 'n binnebraai-area met ingeboude braaigeriewe en genoeg sitplek vir almal.
Ali-pad na Kaapstad is 300 m van die strand af en ook na aan die plaaslike winkels en kroeë.
Slaapplek
’n Bespreking by Ali-pad na Kaapstad sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- William-weg 31, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Ali-pad na Kaapstad het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William-weg 31, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom