- Kapasiteit: 1268 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aldam Holiday Resort & Conference, Deel 1 van Willem Pretorius Plaas, 28 km vanaf Ventersburg, 9450, Vrystaat
- Vanaf R205 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Aldam Holiday Resort & Conference is langs die Allemanskraaldam, net 10 km van die N1-snelweg af en 28 km buite Ventersburg. Die oord is ideaal vir gesinswegbreke en konferensies.
Die oord bied rus en vrede in 'n veilige en gesinsoriënteerde omgewing. Verblyf word aangebied in 'n aantal eenhede met slaapplek vir 2, 4 en 6 gaste onderskeidelik. Elke eenheid is stapafstand van die restaurant met 'n panoramiese uitsig oor die Allemanskraaldam.
Entoesiastiese kampeerders kan in die skaduryke karavaanpark by die oord met 3 goed versorgde ablusieblokke bly. Verblyf is ook beskikbaar in 'n selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste en 'n uitsig oor die dam. Die huis is na aan die restaurant en kiosk-area en stapafstand van die oord se swembad af.
Daar is talle aktiwiteite beskikbaar by die oord insluitend visvang, bootvaarte, voëlkyk, 'n kinderspeelpark, tennis-, netbal- en vlugbalbane, mini-gholf, waterwurms, watersportgeriewe en 'n sportkroeg met TV's, 'n gelisensieerde kroeg en wegneemetes. Daar is ook 'n kinderswembad langs die hoofswembad. Braaigeriewe is beskikbaar.
Funksies en ander geleenthede kan by die oord gehou word aangesien daar 7 konferensiesale en selfs 'n onthaalsaal vir troues is.
Die Willem Pretorius Wildreservaat is net 11 km van die oord af.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Louanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Aldam Holiday Resort & Conference, Deel 1 van Willem Pretorius Plaas, 28 km vanaf Ventersburg, 9450, Vrystaat
- Gaste dink Aldam Holiday Resort & Conference het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ventersburg Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 1268 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aldam Holiday Resort & Conference, Deel 1 van Willem Pretorius Plaas, 28 km vanaf Ventersburg, 9450, Vrystaat