Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Glen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Sean L - Apr 2024
Algehele gradering
Staff made our wedding weekend perfect.
Sven S - Sep 2019
Algehele gradering
Super friendly, great breakfast, clean and comfortable, conveniently located and all in all just great!
Albourne Boutique Guest House se terugvoer
A big thank you Sven,
Great having met you and all the best till the next time we meet!
Pieter B - Aug 2019
Algehele gradering
Besonder smaakvol ingerig.
Wouter J - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Luiza D - Aug 2018
Algehele gradering
Homely, welcoming but still giving you the privacy you need. Awesome to have Nespresso in the room.
Othelie M - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Voldoen aan alle vereistes.
Leonie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Friendly staff and peaceful environment.
Albourne Boutique Guest House se terugvoer
It is wonderful to hear, and many thanks for taking the time to review us Leonie. We look forward to welcoming you home again.
Angela V - Sep 2017
Algehele gradering
Dit is 'n stunning plek, sal graag weer daar tuisgaan!
Neil T - Aug 2017
Algehele gradering
Nice, clean and comfortable accommodation, very friendly service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker skoon en gerieflike verblyf, vriendelike diens.
Ons is goed ontvang en dadelik rondgewys op die perseel en in ons kothuis. Die kothuis is netjies en skoon en die bed was baie gemaklik. Vriendelike personeel en diens. Sal dit definitief aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elaine C - Nov 2016
Algehele gradering
Rêrig alles wat mens nodig het en sal beslis volgende keer langer daar bly.
Meriza S - Nov 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige personeel laat jou gou tuis voel en jy kan heerlik ontspan in die pragtige plek.
Theo L - Apr 2016
Algehele gradering
Baie gemaklike verblyf.
Nicolene E - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige verblyf.
René T - Jun 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Wim D - Mei 2015
Algehele gradering
Will visit again if the opportunity presents itself.
Nicolene E - Apr 2015
Algehele gradering
Rustige, veilige verblyf in Somerset-Wes.
Lees meerJackie O - Mrt 2014
Algehele gradering
Die kamer was te klein, die bed het skaars ingepas - selfs vir een persoon was dit te klein.
Barbara P - Des 2013
Algehele gradering
Fabulous!
Lees meerLeandre V - Des 2013
Algehele gradering
Goed geleë!
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lourensford-pad 61, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18