Albert's Nest
Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Jan 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 6, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R840 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Albert's Nest is 'n ruim selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel in Kimberley geleë is. Daar is 'n aantal historiese terreine, museums en galerye in die area wat gaste 'n toeskou oor die gebied se geskiedenis gee.
Dié eenslaapkamerwoonstel het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke en seep word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis koffie, tee, suiker, melk, gefiltreerde water en koekies word voorsien. Ander geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi, onderdakparkeerplek en 'n watertenk vir nood in.
Gaste kan natuurreservate, staproetes en plaaslike restaurante en kroeë geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Albert's Nest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Tiani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 1
Ligging
- Albertstraat 6, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Albert's Nest het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lindene Rhodesdene Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 6, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom