Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 2

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Huisreëls

Die eenhede is vir selfsorg, so skoonmaak tydens verblyf is nie ingesluit nie. Skoonmaakdienste kan wel indien dit nodig en moontlik is teen 'n ekstra koste gereël word.

Braaigeriewe word voorsien en daar is 'n paar ysterpotte op versoek beskikbaar.
Vuurhout is op versoek teen R30 per sak beskikbaar.

Daar is bababadjies en -bedjies op versoek beskikbaar.

Funksies kan vooraf gereël word, maar bandelose gedrag en/of steurnisse word nie toegelaat nie. Geen harde musiek mag gespeel word nie, maar sagte musiek word tot en met 22:00 toegelaat.

Troeteldiere is op versoek welkom. Die tipe en hoeveelheid troeteldiere sal bydrae lewer tot die voorbereiding.

Rook van enige rookprodukte of -toestelle is verbode in die eenhede. Daar is wel asbakkies buite.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R712
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R712
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R712
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe930cb47190e2458787c5be91971dfc27551f8fc4a469aacd419b6b8d024d0df4ec87f5c92806057281dd856b48a30b3751f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R712 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem