Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Al 3 Game Farm

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 5 Jan 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar grondpaaie is wat na die verblyf lei en 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Rook is binnenshuis verbode.
Jag is verbode.
Wilde diere mag nie gevoer word nie.
Daar is wild wat vrylik op die perseel beweeg, so gaste moet liewers nie stap of fietsry voor sonsopkoms en na sonsonder nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders moet asb. dopgehou word aangesien die swembad nie 'n net of bedekking het nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R6 500
R6 500 R5 525
per nag (plek vir 14)
Vanaf R6 500
R6 500 R5 525
per nag (plek vir 14)
Vanaf R6 500
R6 500 R5 525
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R511, Slachtkraalweg, Madibeng, 0195, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d508005ab9bcae1b4c91b54add8fc3342f011e5dd586b6f3e63d24941a48c53abb901a4fdcb8993b8c3329cda3ebb10d34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 500 nouVanaf R5 525 per nag (plek vir 14) 1 5 1 5 R511 Slachtkraal Road 0195 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -25.153115455841 27.518124506746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem