Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airway Cottage

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ysterhoutstraat 2, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Airway Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis op die eienaar se perseel in George. Die eiendom is sentraal geleë binne maklike bereik van restaurante, strande, staproetes, gholfbane en wynroetes.

Die kothuis is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n slaapkamer, en suite-badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n dubbelslaapbank vir die kinders en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eenplaatstoof, elektriese braaipan en 'n ketel. Daar is ook 'n hoekie met 2 stoele. Die leefarea het 'n TV met Netflix. Die kothuis het 'n privaat tuin met braaigeriewe. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Airway Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Airway Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Ligging

  • Ysterhoutstraat 2, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Airway Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ysterhoutstraat 2, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9abfac1671c0fc2af005277f92f060f0062e5d68c68b811caf1784ee02b2d1243396765f1300a7493bdefc2c7f4aab771be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 2 Ysterhout Street Heather Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.956210878755 22.423556515939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem