Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airway Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Airway Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anne H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H
Enkelreisiger

Warm welcome, spotless.

It was a lovely spacious, warm welcoming place. It is such a beautiful place, clean and comfortable. Certainly won't be my last stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Pragtige plek.

Aangesien ons laat arriveer het en vroeg moes vertrek, kon ons nie die mooi plekkie ten volle geniet nie. Alles is daar wat 'n reisiger benodig. Voertuig word binne erf parkeer. Daar is 'n alarmstel en 'n veilige gevoel. Vir kennisname: Die eienaar het honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanelle V
Enkelreisiger

Baie skoon en netjies.

Het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly en die gasvryheid van Belinda en haar twee hondjies was hartlik. Alles was mooi skoon en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly en die Garden Route te geniet. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesha V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesha V

Fantasties, netjies en huislik!

Fantastiese, mooi en netjiese verblyf! Kan dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jarryd M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarryd M
Gesin met klein kinders

It was an enjoyable, convenient accommodation.

The owners are very friendly and helpful. The accommodation is tastefully decorated and spacious. Well priced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Dikwels word mens om kant gevang met hoe mens plek verwag as jy na die foto's kyk. Hierdie lieflike plek is soveel meer as wat die foto's kan wys. Ruim, mooi, netjies en skoon. Die eienaars is baie gasvry en ons het dadelik tuis gevoel. Hierdie sal vir seker ons voorkeur wees indien ons weer in George moet bly. Enige iemand kan met gerustheid hier bespreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou. Die feit dat loadshedding nie 'n invloed het nie is beslis 'n groot plus.

Sal verseker weer daar bespreek en enige tyd vir iemand aanbeveel. Wonderlike plekkie. Ruim, netjies. Wonderlike gasvrou. Die feit dat loadshedding nie 'n invloed het nie is beslis 'n groot plus. Sal verseker weer daar bespreek en enige tyd vir iemand aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airway Cottage se terugvoer

Thank you, Adri.

Airway Cottage
Michael D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, tranquil, refreshing.

Belinda is a super host. This unit is unaffected by loadshedding. Close to amenities and a golf estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Saam met vriende

Wonderlike ervaring.

Wat 'n wonderlike ervaring! Hierdie eenheid is ongelooflik mooi en dit voel sommer soos jou eie huis. Modern, netjies en ruim. Ons het krag gehad tydens loadshedding (wat dinge altyd makliker maak) en verder bied die kombuis ook alles wat mens sal nodig hê om gemaklik te kan lewe. Belinda, die eienaar was absoluut "warm and welcoming" en het uit haar pad gegaan om te help waar sy kan. As ons ooit weer 'n plekkie in George sou nodig kry, dan is Airway Cottage die enigste plek waar ek wil bly. Dankie vir jou gasvryheid Belinda!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ysterhoutstraat 2, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9abfac1671c0fc2af005277f92f060f0062e5d68c68b811caf1784ee02b2d1243396765f1300a7493bdefc2c7f4aab771be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 2 Ysterhout Street Heather Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.956210878755 22.423556515939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem