Airlies Historical Villa
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Jaar gelys 15
Opsomming van Resensie
Jack V - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent location, friendly staff, good rooms.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Good day Mr Vera
Thank you for your kind review, it was a pleasure to have you here. We hope to see you in the near future again.
Kind Regards
Lize-marie S - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Beste Lize,
Dit was 'n plesier om jul hier te kon ontvang. Ons will julle ook bedank vir die vriendelike woorde, ons waardeer dit. Hoop om julle binnekort weer hier by Airlies te verwelkom.
Groete,
Janey
Gary D - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely, stately old home.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Dear Gary,
Thank you for your review, we appreciate the kind words about breakfast. Apologies for the Wi-Fi and noisy pub across the road, we will have a word with them.
Kind regards,
The Airlies Team
Jo-nel M - Apr 2018
Algehele gradering
Woderlike gasvryheid en vredevolle tuiste.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Beste Jo-nel,
Baie dankie vir jou lieflike resensie. Dit was 'n absolute plesier om jul hier te hê. Dankie dat ons kon deel wees van goeie herinneringe op jul wittebrood. Mag jul 'n pragtige en voorspoedige lewe saam hê. Hoop om jul gou weer te sien.
Pas julself mooi op.
Vriendelike groete,
Janey
Chris V - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies, goeie ligging.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Beste Chris,
Baie dankie vir u pragtige resensie. Hoop om u weer in die nabye toekoms te akkommodeer.
Vriedelike groete
Janey
Francois L - Mrt 2018
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Geagte Mnr Le Roux
Baie dankie vir u resensie. Ek vra om verskoning vir die krakende houtvloere, maar dit is deel van die beeld van outentieke sjarme wat ons wil skep. Ek vra ook verskoning oor die onduidelikheid wat u ondervind het oor die Wi-Fi ens. As ons u weer in die toekoms sien sal ons dit definitief vir u n beter ervaring maak.
Vriendelike groete
Janey
Alta P - Des 2017
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Beste Alta
Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop om jul binnekort weer te sien.
Airlies span.
Ilze K - Des 2017
Algehele gradering
Super skoon en netjiese plek met goeie ligging, goeie linne en groot, fantastiese ontbyt.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Beste Ilze
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons sal definitief u aanbeveling ter harte neem.
Airlies span.
Kees B - Des 2017
Algehele gradering
Wanneer jij in Montagu is, is dit n prima plek om te blij in n groen oase.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Dear Kees,
Thank you so much for the lovely review. It was a pleasure having you stay with us and hope you will pop in again soon - without car problems next time hopefully. Have a lovely Christmas and very prosperous new year.
All the best, regards,
The Airlies Team
Riaan G - Sep 2017
Algehele gradering
Baie cozy met 'n baie rustige atmosfeer.
Rodney C - Jul 2017
Algehele gradering
Awesome and most memorable!
Azalia N - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was 'n asemrowende ervaring.
Anita V - Jul 2017
Algehele gradering
Mooi omgewing, mooi huis, pragtige ontbyte.
Chantel R - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige, skoon en netjies verblyf in die hartjie van Montagu.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Baie dankie, dit was aangenaam om julle groepie te ontmoet.
Ons hoop om julle weer te sien.
Gerhard O - Sep 2016
Algehele gradering
Gasvryheid en goeie uitsig op die berge.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Baie dankie, dit was aangenaam om julle hier te ontvang.
Julle sal altyd welkom wees.
Goed gaan!
Sharon K - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Airlies Historical Villa se terugvoer
Baie dankie, dis lekker om ons gaste te kan tevrede stel.
Pw B - Jun 2016
Algehele gradering
Professionele, vriendelike en gasvrye ontvangs.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Baie dankie, ons sal julle graag weer hier wil ontvang.
Voorspoed!
Juliana T - Apr 2016
Algehele gradering
Average comfort and service at an above average rate.
Lees meerAirlies Historical Villa se terugvoer
Dear Juliana,
Thank you for the feedback, it is much appreciated. Just to clarify:
We were unaware of the faulty microwave, but when you brought it to our attention, on the morning of your departure, we immediately replaced it with a brand new one the following day.
The private entrance around the side of the house is marked as such as it leads through the service area and is not intended for guests.
The guest entrance to the self-catering is around the other side of the house which is more presentable and it is lighted in the evening, I am sure this was explained to you on your arrival.
Kind regards,
Tielman
Elmarie V - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Baie dankie, dit was aangenaam om julle te ontmoet en huisves.
Sien julle weer.
Jacobus B - Apr 2016
Algehele gradering
Asof ek by my eie huis was - tuis!
Airlies Historical Villa se terugvoer
Baie dankie, dit was net 'n plesier.
Ons hoop om julle weer te sien.
Willem Charl Andre M - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Airlies Historical Villa se terugvoer
Baie dankie julle twee, dit was 'n plesier om julle te ontmoet.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Marthie C - Des 2015
Algehele gradering
Dit voel asof jy daar kuier.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Baie dankie, dit was gaaf om julle te ontmoet.
Hannelie W - Des 2015
Algehele gradering
Rustig, eg plattelands.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Baie dankie, dit was gaaf om julle te ontmoet.
Ons vertrou dat julle die rese van jule vakansie geniet het.
Seënwense vir 2016.
Silvana S - Des 2015
Algehele gradering
Geweldig!
Airlies Historical Villa se terugvoer
Baie dankie, dit was goed om u te ontmoet.
Emil B - Nov 2015
Algehele gradering
Goeie verblyf, ons het lekker gebly.
Lees meerOdette E - Okt 2015
Algehele gradering
Netjies, tegemoetkomend, behulpsaam en goed geleë.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Baie dankie Odette, dit was gaaf om vir jou en Markus te ontmoet en te huisves. Ons hoop dat dit ook goed gegaan het met die tennis. Ons sal julle graag weer verwelkom.
Daniel P - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker verblyf op Montagu. Alles netjies, rustig en veilig.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer en sal julle graag weer terug verwelkom.
Marina T - Sep 2015
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye ontvangs in goed toegeruste gastehuis.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Hi Marina, baie dankie vir die vriendelike terugvoer, dit was aangenaam om julle te ontmoet en te kan huisves.
Louis V - Jun 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met 'n heerlike ontbyt.
Airlies Historical Villa se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer en sal julle graag weer terug verwelkom.
Kobus B - Feb 2015
Algehele gradering
Ek en my vrou was vir 'n lekker naweekwegbreek na Airlies gastehuis.
Gerrit M - Feb 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en versorging.
Peter H - Nov 2014
Algehele gradering
Excellent accommodation in a central location
Mandi S - Jul 2014
Algehele gradering
In heerlike warm, skoon en netjiese kamers gebly tydens 'n yskoue naweek!
Ingrid P - Okt 2013
Algehele gradering
Absoluut fantasmagories. Whoop whoop!
Astrid B - Aug 2013
Algehele gradering
Comfortable accommodation in a fantastic location, so central.
Hendrik R - Okt 2012
Algehele gradering
Incredible!
Genevieve G - Okt 2012
Algehele gradering
What a lovely place and setting
Lynne B - Sep 2012
Algehele gradering
Warm, friendly and inviting stay over.
Paul B - Sep 2012
Algehele gradering
Good
Hannelle S - Sep 2012
Algehele gradering
Peaceful
John B - Aug 2012
Algehele gradering
Top class accommodation
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bathstraat 36, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom