Air on Edward
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Justin B - Feb 2022
Algehele gradering
Convenient.
Neels F - Nov 2020
Algehele gradering
Veilige area.
Air on Edward se terugvoer
Hallo Neels
Dankie vir die kommentaar.
Jammer om te hoor dat die kamers deurmekaar was. Dis 'n unieke klagte wat ek nog nooit van tevore gehad het nie. Ek sal graag julle raad daaroor wil hoor.
Ek was nie bewus dat die water nie warm was nie. Ek vra om verskoning daaroor.
Die handdoeke word altyd gewas - dit word nooit net so neergesit nie. Die haar daarop was n glips. Ek sal in die vervolg die handdoeke deursoek vir n haar.
Groete
Ronel
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edward-straat 318, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Geen kinders onder 2