Ahava Self Catering Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferreirastraat 10, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ahava Self Catering Cottage bied gerieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Fichardtpark, Bloemfontein. Dit is ideaal vir óf sakereisigers óf gaste wat verblyf in die area nodig het.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pallet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele, asook braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar. Die kothuis is naby die N1-hoofweg, Rosepark-hospitaal en hoofwinkelgebiede.
Slaapplek
’n Bespreking by Ahava Self Catering Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Ferreirastraat 10, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferreirastraat 10, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom