Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Thabiso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Carla S - Jan 2024
Algehele gradering
Made the stop over a very friendly and pleasant experience.
Aha Kathu Hotel se terugvoer
Good day
Thank you for choosing Aha Kath Hotel.
We are happy if you enjoyed staying with us, we hope you will visit us again.
Kind regards
Reservations
Gerhard V - Okt 2023
Algehele gradering
Reg vir besigheidstrip.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Mack S - Feb 2023
Algehele gradering
Nice.
Jaco K - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies en konsekwent.
Hein V - Jan 2023
Algehele gradering
Ietwat teleurstellend weens ligging en gevind dat toegangsbeheer nie doeltreffend is nie - hoofhek was op 'n stadium onbeman en hek was oop vir vrye toegang.
Diane E S - Okt 2022
Algehele gradering
Situated in an industrial estate and next to a very busy main road. Ground floor particularly noisy in the morning.
Samuel Kamela M - Okt 2022
Algehele gradering
Nice.
Martie K - Jul 2022
Algehele gradering
Verblyf was stylvol.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
William D - Jul 2022
Algehele gradering
Verblyf was heel aangenaam.
Breganza J - Mei 2022
Algehele gradering
Aha Kathu Hotel is perfek vir oornag.
Cm Lab (pty) Ltd - Clifford H - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon, veilig met vriendelike personeel.
M E J H - Mei 2022
Algehele gradering
Drie uit tien.
Emile N - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd gehad met julle, baie dankie.
Renate V - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en ideaal vir besigheidsreisigers, maar nie vir toeriste of gesinne.
Lees meerAnita V - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese diens.
Tanya S - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Charl V - Apr 2022
Algehele gradering
Goed.
Stephen T - Mrt 2022
Algehele gradering
Prefect stay.
Aha Kathu Hotel se terugvoer
Good day Stephen
Thank you for choosing aha Kathu Hotel, and we are looking forward to accommodate you on your next trip to Kathu.
Kind regards,
aha Kathu Hotel Reservations
Matome K - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome and stuff is friendly.
Willem P - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met 'n ongelooflike ontbyt. Regtig goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Neels K - Des 2021
Algehele gradering
Oornag stop na Augrabies.
Heidi F - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, professionele diens, gerieflik.
Burgers Equipment And Spares B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en rustig.
Wiana M - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en gemaklik.
Chrisitne S - Okt 2021
Algehele gradering
Badkamer is vuil.
Phiwokuhle M - Apr 2021
Algehele gradering
Great.
Charl N - Jan 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf
Hermann S - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekend diens en goeie waarde vir geld.
Carlien F - Mei 2019
Algehele gradering
Was aangenaam, met skoon geriewe en goeie ontbyt.
Karin V - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie fasiliteite en baie mooi, miskien net kombuis vergroot vir oggend en aandete.
Ben D - Mrt 2019
Algehele gradering
Uiters vriendelik.
- Kapasiteit: 158 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die hoek van Hendrik van Eck en Debenweg, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom