African Dawn B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dawn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Klaas B - Feb 2024
Algehele gradering
Ideale stop op die land pad.
Bennie B - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Andre D - Nov 2023
Algehele gradering
Baie genotvol.
Elise V - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker plek om te oornag.
Jeremy D - Sep 2023
Algehele gradering
Regtig 'n besonderse plek.
Elise V - Sep 2023
Algehele gradering
Oornagrusplek
Charmaine D - Aug 2023
Algehele gradering
Will be back.
Lyn S - Jul 2023
Algehele gradering
The best in comfort and service.
Shirley L - Jun 2023
Algehele gradering
Clean and comfortable room with a good breakfast.
Piet V - Mei 2023
Algehele gradering
Impressive and exceeded our expectations.
Jan S - Apr 2023
Algehele gradering
Professioneel, skoon en baie netjies en heerlike ontbyt.
Sunnette K - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld!
Suzette N - Jan 2023
Algehele gradering
Voldoen aan my verwagting.
Luane B - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely host.
Danie En Jacoret B - Des 2022
Algehele gradering
Kamers was pragtig en ontbyt uit die boonste rakke!
Anelle R - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike ontbyt en pragtige, skoon en netjiese verblyf!
Gisela O - Sep 2022
Algehele gradering
Convenient, safe and an excellent breakfast. Nicely appointed rooms.
Gillian H - Sep 2022
Algehele gradering
Great accommodation with amazing caring owners.
Tina C - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Marelise R - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige verblyf in Calvinia.
Hanno B - Jul 2022
Algehele gradering
Die perfekte plek om in Calvinia te oornag.
Robert H - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en gasvryheid. Alles netjies.
Hennie D - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was die kersie op ons "kuierkoek".
Andre A - Apr 2022
Algehele gradering
Uiters goed. Baie netjiese verblyf. Uitstekende ontbyt. Beste Karoo-gasvryheid. Sal weer daar oorbly.
Trevor L - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderful an friendly.
Marteli R - Feb 2022
Algehele gradering
Dit is baie rustig en stil, netjies en skoon.
Elma F - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige plek vir oorslaap.
Henry B - Jan 2022
Algehele gradering
Mooi, lekker kos en vriendelike mense.
Brand C - Jan 2022
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid op sy beste.
Liesl B - Des 2021
Algehele gradering
Puik diens, skoon, netjies en veilige verblyf.
Jua H - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige fasiliteite, vriendelike diens en wonderlike ontbyt!
Lizanne V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Goed toegerus.
Annelien L - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige, veilige nagrus in 'n baie netjiese eenheid.
Hendrik S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Charlene A. L - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Abigail W - Aug 2021
Algehele gradering
Werklik fantasties.
Clare C - Aug 2021
Algehele gradering
Modern and cozy accommodation.
Albe K - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis in stil omgewing.
Tyrone S - Des 2020
Algehele gradering
The Dawn in African Dawn is a most hospitable host and owner of a beautifully decorated, comfortable, air-conditioned set of units in a treed garden that shades you from the Karoo sun.
Wynand P - Okt 2020
Algehele gradering
Ruim skoon kamer. Lekker ferm matras op bed. Vriendelike ontvangs.
Gideon V - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies en rustig
Anscha Z - Sep 2020
Algehele gradering
Eksie perfeksie.
Harold B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus. Ongelukkig geen braaifasiliteit.
Heinrich D - Sep 2020
Algehele gradering
Sal beslis weer by African Dawn oorbly.
Allison P - Sep 2020
Algehele gradering
Uiters netjiese eenheid met alles wat nodig is.
Derek S - Sep 2020
Algehele gradering
Above expectation.
Wicus K - Sep 2020
Algehele gradering
Sal African Dawn graag weer in die toekoms besoek en beveel met vrymoedigheid aan.
Willem P - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, sal beslis weer daar bly in die toekoms.
Bernd K - Sep 2019
Algehele gradering
Highly recommended.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sterk aan te beveel.
Gerieflik gemeubileerd, koninggrootte-bed van goeie gehalte. Alles wat jy nodig het vir 'n goeie nagrus. Baie aangename gashere.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Frank D - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Ook is baie goeie inligting verskaf.
Jan S - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend! 'n Diamant in Calvinia.
Marius H - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Pieter W - Feb 2019
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Ek het vroeg aangekom, maar is baie welkom laat voel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Joel M - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent and value for money!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend en waarde vir geld!
Verwelkomende gasvryheid, waarde vir geld. Skoon, netjies en agtermekaar. Goeie verblyf. Huis weg van die huis af. Verdien nog 'n ster.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rhoda N - Des 2018
Algehele gradering
Great place to stay. Dawn is a great hostess.
Pierre V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Tania S - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf by African Dawn
Sandra R - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig, mooi en gerieflik.
Marius M - Des 2018
Algehele gradering
Ja. Netjiese plek en goeie geriewe.
Maresa V - Des 2018
Algehele gradering
Gasvry en hoogs aan te beveel.
André S - Des 2018
Algehele gradering
Baie pragtige blyplekkie.
Marilise M - Des 2018
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
Ian H - Nov 2018
Algehele gradering
Oasis in Calvinia.
Aysha J - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik, mooi ingerig en ontspannend.
Irene V - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige eenheid en baie rustig.
Johann H - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Janda A - Aug 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf en ervaring.
Carel Van Der Merwe V - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en vriendelike diens.
Gerda V - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige kamers, skoon, rustig en netjies.
Gerda V - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Anne-marie V - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik ontspannend, met vriendelike diens. Ons kamer was uitstekend.
Cobus D - Jun 2018
Algehele gradering
Perfek.
Madelein M - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
Ellanie F - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik!
Dominique F - Apr 2018
Algehele gradering
Great.
Michelle V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Paolo S - Nov 2017
Algehele gradering
A home away from home.
Dina O - Nov 2017
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plek en mense.
Ernst B - Sep 2017
Algehele gradering
Welkome oase in 'n dorre Calvinia.
Magriet M - Sep 2017
Algehele gradering
'n Plek om te ontspan, uit te rus en die natuur te geniet.
Lees meerAngelina S - Jul 2017
Algehele gradering
Ons sal altyd by African Dawn tuisgaan as ons in Calvinia moet oorslaap.
Lizelle B - Jul 2017
Algehele gradering
100% Uitstekend!
Johan Z - Des 2016
Algehele gradering
Indrukwekkend skoon en netjies. Pragtige blyplek. Hoogs aanbeveel.
Carla D - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Bruce G - Des 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies, skoon en lekker kos.
Aloës K - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Gert Visser V - Aug 2016
Algehele gradering
Verblyf gerieflik, gasvrye personeel, persoonlike aandag, heerlike ontbyt en slaapplek.
Gerhard B - Aug 2016
Algehele gradering
Absoluut puik verblyf wat ons ten sterkste kan aanbeveel!
Loutjie C - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Carien G - Jul 2016
Algehele gradering
Beste B&B-ondervinding so ver in SA.
Sias B - Jun 2016
Algehele gradering
Doeltreffende professionele vriendelike diens.
Gerhard L - Apr 2016
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en stylvol.
Annette M - Apr 2016
Algehele gradering
Wat meer wil jy nou hê.
Charmaine K - Mrt 2016
Algehele gradering
Abosluut 5-ster verblyf! Netjies.
Adriaan D - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en net lekker.
Manus B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie professioneel, gerieflik en netjies.
Johan S - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Janine W - Des 2015
Algehele gradering
Indrukwekkend.
Vaughan T - Des 2015
Algehele gradering
Excellent stop over in Calvinia. Felt at home.
Willem D - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Lynda L - Sep 2015
Algehele gradering
Puik gastehuis!
Betsy U - Aug 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Karlin G - Jun 2015
Algehele gradering
Dis 'n baie lekker plekkie.
Thinus B - Mrt 2015
Algehele gradering
Oornag op motorfietstoer deur die Karoo saam met my vrou.
Maryna S - Des 2014
Algehele gradering
This is a great B&B and should be your first choice when staying in Calvinia.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strauss-laan 17, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Geen kinders onder 18