AfriCamps at Doolhof
Beskrywing
Die kamp bied verblyf in 16 lieflike tente en elke tent het slaapplek vir 5 gaste. Elke struktuurtent beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- 'n Selfkook-ontbyt en braaipakkies is op die perseel te koop.
- Vuurmaakhout, peuselhappies, koeldrank, vuuraanstekers, aanstekers en vuurhoutjies is ook te koop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 80 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bovleiweg, Wellington, 7654, Wes-Kaap