Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Andile M - Mrt 2024
Algehele gradering
No issues, no hassles.
Pieter H - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, maar selfsorg is misleidend.
Lees meerAfrica House Guest House se terugvoer
Goeie dag
Op die dag wat die gas ingeboek het, was die selfsorg-eenheid nie beskikbaar nie. Daar was reeds mense in die eenheid. Die gas wou dadelik na die selfsorg-eenheid toe skuif toe die ander gas uitboek. Die dame wat skoonmaak het aan hulle verduidelik dat sy nog nie kans gehad het om daai eenheid behoorlik skoon te maak nie. Ons het ’n klomp kamers gehad wat daai dag gediens moes word. Hulle het gesê dit maak nie saak nie, hulle wil skuif, of dit nou skoon is of nie. Dankie dat u ons daarop gewys het dat die breekware nie volledig was nie. Sal dit aanspreek. Die kamer langs die eetkamer is ongelukkig al wat ons beskikbaar gehad het. Die ander eenhede was reeds vol geboek. Dankie vir u verblyf by ons. Dit was ’n plesier om u by ons te kon akkommodeer.
Werner C - Jun 2023
Algehele gradering
Ons was een aand daar en dit was soos beskryf.
Africa House Guest House se terugvoer
Goeie dag Werner.
Dit was n plesier om julle te kon ontmoet. Die hondjies is dierbaar.
Altyd welkom.
Groete
Keith B - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome setting and quiet.
Africa House Guest House se terugvoer
Thank you very much for the good reply. It was a pleasure hosting you.
Hope to see you again soon.
Regards,
Africa House Management
Heidi V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlijke plek, aardige mensen.
Africa House Guest House se terugvoer
Thank you very much for supporting us. It was a pleasure to meet you.
You were excellent guests.
Warm regards,
Africa House Management
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phyllite-laan 38A, Zwartkop-afrit 8, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom