Addo Park Palm Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriastraat 8, Colchester, 6175, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 499 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Addo Park Palm Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerkothuis op 'n woonerf waar die eienaars ook woon. Die kothuis is in Colchester geleë, net om die draai van die Sondagsrivier af.
Die kothuis is ideaal vir 'n naweekwegbreek vir 'n klein gesin of groep vriende, en spog met 'n buitebraai-area. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel en 'n broodrooster toegerus, sowel as 'n etenstafel met stoele. Daar is ook 'n enkelbed vir 'n kind in die leefarea.
Gaste kan die Addo-olifant Nasionale Park besoek, sowel as Sundays River Adventures vir 'n hele rits opwindende doendinge.
Slaapplek
’n Bespreking by Addo Park Palm Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Karl Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 47
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Victoriastraat 8, Colchester, 6175, Oos-Kaap
- Gaste dink Addo Park Palm Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cannonville Colchester Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriastraat 8, Colchester, 6175, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom