Ad Astra Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 1 van Olivershoek Plaas 2377, Bergville, Noordelike Drakensberge, 3350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ad Astra Cottage is hoog in die Noordelike Drakensberge en is 'n ongekunstelde en knus selfsorgplaashuis met 'n asemrowende uitsig. Dit is ideaal vir gaste wat hou van stap, fietsry of ontspan.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n skakelkamer. Die slaapkamers het 2 enkelbeddens en die skakelkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastetoilet. Linne en badhanddoeke is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 6 stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV.
Buite die eenheid is 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl gaste braai. Die eiendom sluit grasvelde, bergwoude, 'n diep kloof met 'n seisoenale waterval en proteawoude met 'n skouspelagtige uitsig in.
Slaapplek
’n Bespreking by Ad Astra Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kerry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Deel 1 van Olivershoek Plaas 2377, Bergville, Noordelike Drakensberge, 3350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ad Astra Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 1 van Olivershoek Plaas 2377, Bergville, Noordelike Drakensberge, 3350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom