Accommodation @ 224 Purchase
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Purchase-laan 224, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R3 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Accommodation @ 224 Purchase is 'n selfsorghuis in Kuruman en spog met 'n goed gevestigde tuin wat noukeurig onderhou word om 'n rustige atmosfeer te skep. Die verblyf is die beste geskik vir kontrakteurs of sakereisigers, maar kan ook gesinne of moeë reisigers akkommodeer wat gemaklike verblyf soek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n balkon. Vir kontrakteurs wat kamers deel, is 'n driekwartbed beskikbaar in die hoofslaapkamer om altesaam 2 gaste te akkommodeer. Dit kan ook werk vir ouers wat met 'n kind reis. Die ander 2 kamers het elk 'n driekwartbed. Gaste in hierdie kamers deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n yskassie, TV en 'n ketel.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea lei na 'n stoep met gasbraaigeriewe. Addisionele geriewe sluit gratis WiFi, 'n alarmstelsel gekoppel aan 'n sekuriteitstelsel, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek in.
Slaapplek
’n Bespreking by Accommodation @ 224 Purchase sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Purchase-laan 224, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Kuruman Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Purchase-laan 224, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Geen kinders onder 18