Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abundant Grace

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sharlene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Abundant Grace
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Martha Sophia (martinette) V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha Sophia (martinette) V
Saam met vriende

Rustige verblyf en akkommodasie in goeie smaak.

Ons is baie hoflik ontvang deur die gasheer en gasvrou. Hulle seun was so vriendelik om met die bagasie te help. Die gasheer het alles aan ons verduidelik, wifi op die foon geplaas, 'n plastiekstoeltjie as hulpmiddel in die stort voorsien, en sy vrou het met plesier aan ons versoek vir melk voldoen. Die akkommodasie is absoluut onberispelik. Silwerskoon, lieflike breekgoed, pragtige beddegoed en handdoeke, en elke denkbare implement in die kombuis; heerlike bed, en gerieflike leunstoele, met 'n 2-sitplekbankie op die stoep om oor die pragtige vallei uit te kyk. Ons is ingelig wanneer die egpaar uitgegaan het, en het altyd geweet wat van ons verwag word. Die egpaar verstaan die kuns om gaste rustig op hul eie te laat, maar dat gaste terselfdertyd gerus voel dat hulle nie aan hulself oorgelaat word nie. Ons het die hoogste waardering en respek vir die huisgesin. Dit was 'n baie baie aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abundant Grace se terugvoer

Dear Martinette
It was our pleasure to host you. You were very courteous and delightful guests. We look forward to having you again.

Abundant Grace
Brandon S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brandon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker privaat en rustig.

Alhoewel die braaigeriewe nie so gemaklik is nie. Die wifi signal kon ons nie bereik nie, afstand was te ver.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abundant Grace se terugvoer

Hi Brandon, thank you for your review it is greatly appreciated. However could you please advise what we can do to improve our customer service since we have provided tea, coffee, complimentary snacks and complimentary flowers that you requested. With regards to the Wi-Fi which was not offered as a complimentary service has since been extended to reach the unit without problems and is available as a complimentary service. With regards to location, Montagu is regarded as a tourist destination with the famous Route 62 running through it. Unfortunately, I am unable to do anything about the location. We are sorry you feel the way you regard value for money. Please note that I was not aware that you wanted to braai as there was a portable braai available had you requested.
Once again thank you for your review it gives us the opportunity to improve our service.
Thanks

Abundant Grace
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 29, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42e29e7b0563f5f83552812438db24cee03d24d259b26e20d803ef039da0017ee973a1ecaeece199bc11b02c0166f96db909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 29 Wessels Street Badshoogte 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.765264446361 20.121984796295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem