Abelia Place
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rusacre-weg 9, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Abelia Place is in die lowerryke Rondebosch geleë, sowat 15 tot 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die verblyf is vas aan die gesin se huis, maar het privaat ingange en parkeerplek op die perseel.
Verblyf beskik oor 2 aparte en suite-kamers met 'n kombuise. Ontbyt op 'n skinkbord is ingesluit en die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en anders basiese toebehore. Die badkamers het 'n stort. Altwee kamers het 2 enkelbeddens wat saam gestoot kan word. 1 kamer het ook 'n slaapbank. Die kamers het elkeen 'n kluis, gratis WiFi, TV met M-Net en tee- en koffiemaakgeriewe.
Abelia Place is gerieflik naby die Nuweland Rugby- en Krieketstadions en bekende hospitale soos Groote Schuur wat net 5 km ver is en 3 km vanaf die Rooikruis Kinderhospitaal. Die Universiteit van Kaapstad is sowat 3 tot 5 km ver en verskeie winkelsentrums is in die omliggende area.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Joy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 105
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Rusacre-weg 9, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Abelia Place het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Rondebosch Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rusacre-weg 9, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6