Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abbastanza

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Romien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Abbastanza
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sakkie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Mooi skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floris K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris K
Gesin met klein kinders

Rustig en gemaklik.

Die huisie gee 'n egte ou dorphuis gevoel, met alles wat jy nodig het. Ons het op ons gemak gevoel en kon lekker uitrust. Romien was ook baie vriendelik en behulpsaam. Hoop ons kan eendag weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L

Baie lekker rustig en stil area.

Ons het baie lekker gekuier en die fasiliteite was skoon en netjies. Die binnebraai 'n wenner. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abbastanza se terugvoer

Beste Andries en familie, ons is baie bly jul het die verblyf geniet. Julle is altyd welkom in ons klein dorpie.
Mooi bly. Romien

Abbastanza
Len D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig versorgde gastehuis. Volledig toegerus en het alles wat mens nodig het. Netjies en skoon.

Alles wat mens nodig het is daar. Selfs toesluitmotorhuis. Sal nie weer in enige ander plek in Loeriesfontein as daar wil bly nie. Dankie ook vir julle uitstekende reëlings en kommunikasie. Het dit al die pad geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abbastanza se terugvoer

Beste Len
Ek is bly julle het die tydjie geniet.
Ons probeer dit so gerieflik as moontlik te maak vir die gas. Geen huis is mos soos jou eie huis.
Altyd welkom.
Groete
Romien

Abbastanza
Natasha R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R
Besigheidsreis

The accommodation is clean and equipped with everything one needs and more.

The host is such a great person, always sending a message to ensure that everything is okay. This was my second time at Abbastanza and I will definitely be booking again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abbastanza se terugvoer

Hello Natasha
I am so glad you enjoyed the stay.
We look forward to welcoming you again.

Kind Regards
Romien

Abbastanza
Anna-mari D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari D

Wat 'n bederf!

Als was netjies, skoon en beste van als, geen beurtkrag. Braai in kombuis skep lekker atmosfeer. Kan Abbastanza met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abbastanza se terugvoer

Ek is so bly jul het die verblyf geniet.

Mooi bly
Romien

Abbastanza
Natasha R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R
Saam met vriende

The host was very effective with communication and always made sure that everything is in order.

First time travelling to Loeriesfontein and Abbastanza was the perfect self-catering accommodation, fit with all the necessities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abbastanza se terugvoer

Thank you, so glad you enjoy your stay. Most welcome to visit again. Kind Regards Romien

Abbastanza
Derick H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick H
Besigheidsreis

Excellent and neat, comfortable and relaxing.

Very good communication with the owner. She made us very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abbastanza se terugvoer

Thank you, Derick. So glad you enjoyed your stay. You're welcome to visit again.

Abbastanza
Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hodgsonweg 5, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2044b007092cb5d3ebb17e97f5684d26a0da2696995d6226aed7410fb2519e269ecd6c20d2531ceaac461868fb59d7960ef5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 5 Hodgson Way Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.954985137638 19.44428097529
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem