Aardvark Bioreserve
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R323 Ladismith, Aardvark Bioreserve Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aardvark Bioreserve is die ideale plek om van die stad te ontsnap en die sterre en natuurskoon te bewonder. Dit is naby Ladismith in die Wes-Kaap geleë en perfek vir gesinne en vriende wat wil ontspan.
Hierdie kothuise is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk, bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n privaat houtvuurwarmbad, luukse linne en 'n volledig toegeruste kombuis. Gaste kan die wildreservaat met stap- en bergfietsroetes verken en skemerkelkies op die wildrit geniet terwyl die son oor die Swartberge sak.
Gaste kan plaashoender, eiers, vye, granaatsap, asook lams-, wilds-, en volstruisvleis bestel, maar dit is onderhewig aan beskikbaarheid. 'n Groente- en vrugtemandjie is ook beskikbaar en onderhewig aan beskikbaarheid. Wild op Aardvark Bioreserve sluit springbokke, eland, koedoe, gemsbokke, kameelperde, volstruise, blesbokke, sebras en erdvarke in. Hiér kan gaste ontspan en die besienswaardighede en klanke van die Klein Karoo geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nicolaas Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 7
Ligging
- R323 Ladismith, Aardvark Bioreserve Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Aardvark Bioreserve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R323 Ladismith, Aardvark Bioreserve Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4