A State of Grace
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chantál Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Maande gelys 11
Opsomming van Resensie
Delene S - Feb 2024
Algehele gradering
Beste ervaring ooit!
A State of Grace se terugvoer
Liewe Delene. Dit was 'n vreugde om jou te ontmoet. Jou menswees is baie spesiaal. Baie sëen! Chantál
Izelle M - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier in 'n pragtige dorpie.
A State of Grace se terugvoer
Dankie. Dit was goed om julle te ontmoet. Baie seën
Sharon B - Sep 2023
Algehele gradering
Topgehalte.
A State of Grace se terugvoer
Baie dankie Sharon. Baie seën.
Hennie S - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Lees meerA State of Grace se terugvoer
Liewe Hennie en Lottie
Ek en Jan kan werklik sê dat ons die geseëndes was om julle as gaste te kon ontvang, ons ag dit ‘n voorreg! Baie seën!
Jv D - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike en uitstekende diens.
A State of Grace se terugvoer
Baie dankie. Dit was vir ons ‘n voorreg om u te ontmoet. Baie seën, genade en vrede.
Corné N - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
A State of Grace se terugvoer
Baie dankie Corné. Baie seën!
Gerrie P - Aug 2023
Algehele gradering
Hemels.
A State of Grace se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Baie seën, genade en vrede.
Gerhard J - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
A State of Grace se terugvoer
Baie dankie Gerhard. Dit was heerlik om julle te ontmoet! Seën en vrede!
Tim S - Aug 2023
Algehele gradering
Great accommodation and central to the flowers.
Lees meerA State of Grace se terugvoer
Good day Tim and Margie
It was a great privilege to meet and host you. Grace and peace.
Wa B - Aug 2023
Algehele gradering
Het lekker nagrus gehad.
A State of Grace se terugvoer
Dankie Werner! Dit was goed om jou te ontmoet!
Mark P - Jul 2023
Algehele gradering
Pleasant.
A State of Grace se terugvoer
Thank you Mark! It was great hosting you at A State of Grace!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat 2108, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18