A Green Hideout
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerstraat 4, Sentraal Knysna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
A Green Hideout is 'n lieflike selfsorghuis in Knysna. Die huis dateer uit die 1950's en het erfenisstatus. Die huis is onlangs oorgedoen en spog met hoë plafonne, houtvloere en persoonlike afwerkings.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Daar is nog 'n gastetoilet en 'n buitestort met koue water.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n stoep wat Noord front en daar is buitemeubels en braaigeriewe. Die eet- en leefarea is oopplan. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6. Die leefarea het 'n heerlike kaggel en 'n platskerm-TV. WiFi is beskikbaar. Die huis het 'n stoep wat reg rondom die huis strek met uitsigte oor die strandmeer en die Knysnakoppe.
Hierdie huis het 'n omsetter en 'n battery wat gedurende beurtkrag werk.
Die tuin is 400 m² groot, lowerryk en word goed onderhou. Daar is 'n dek met 'n sitarea onder die palmbome. Parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese motorhek beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 4, Sentraal Knysna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink A Green Hideout het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerstraat 4, Sentraal Knysna, Knysna, 6570, Wes-Kaap