A-Frame in Time
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dempersstraat 3, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
A-Frame in Time is 'n bekoorlike vakansiehuis in Onrus, Hermanus wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na verblyf naby die see.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, etenstafel met 8 stoele, 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die binnehof lei.
Daar is ook gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai-area met buitesitplek. Die huis is naby restaurante, kroeë, winkelsentrums, 'n slaghuis en 'n drankwinkel geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by A-Frame in Time sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Tracy Lee Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Dempersstraat 3, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dempersstraat 3, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom